# KwaZulu-Natal se premier, Thamsanqa Ntuli, het die inhegtenisneming verwelkom van ʼn verdagte wat moontlik die baasbrein was agter ʼn massamoord in Umlazi. Agt mense tussen 22- en 40-jaar is in Mei in die Zama-plakkerskamp vermoor. Volgens berigte het onbekende verdagtes ʼn huis binnegegaan, die slagoffers geskiet en van die toneel gevlug. Ntuli sê die […]
# KwaZulu-Natal premier, Thamsanqa Ntuli, has welcomed the arrest of a suspect believed to be behind a mass murder case in Umlazi. Eight people, aged between 22 and 40, were killed at Zama Informal Settlement in May. It is understood that unknown suspects entered a home and shot them before fleeing the scene. Ntuli says […]
# Vyf verdagtes is gister in twee afsonderlike skietgevegte met die polisie in Inanda, KwaZulu-Natal, doodgeskiet. Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê in die eerste voorval is ‘n verdagte wat gesoek is vir moord, drie aanklagte van poging tot moord en sakeroof, op die Etafuleni-hoofweg doodgeskiet. In ‘n ander voorval het die polisie inligting opgevolg oor verdagtes […]
# Five suspects were shot and fatally wounded in two separate shootouts with police in Inanda, KwaZulu-Natal on Friday. Police spokesperson, Robert Netshiunda says in the first incident, one suspect wanted for murder, three counts of attempted murder and business robbery, was shot and killed on the Etafuleni Main Road. In another incident, police followed […]
# Die politieke ontleder Michael Atkins sê dat meer openbare befondsing sterker regulering vereis, maar dat privaat skenkings politieke partye se interne demokrasie kan verswak. Met sy oorsig van die Verkiesingskommissie se simposium in Durban, KwaZulu-Natal oor die befondsing van politieke partye, het Atkins gesê partye in plaaslike regering moet ook openbare befondsing ontvang. Hy […]
# Political analyst Michael Atkins says while more public funding requires stronger regulation, private donations often weaken internal party democracy. Giving an overview of the Electoral Commission’s political party funding symposium in Durban, KwaZulu-Natal this week, Atkins said parties in local government should also receive public funding, as they are currently excluded. He called for […]
# Tien ernstig bedreigde swartrenosters is dié week suksesvol uit Suid-Afrika hervestig in die Zinave Nasionale Park in Mosambiek. Die vyf bulle en vyf koeie is geskenk deur Ezemvelo KZN Wildlife in samewerking met Mosambiek se Nasionale Administrasie vir Bewaringsgebiede en die Vredesparke-stigting. Antony Alexander van die stigting sê die hervestiging is gedoen om die eerste […]
# Ten critically endangered black rhinos have been successfully translocated from South Africa to Mozambique’s Zinave National Park this week. The five bulls and five cows were donated by Ezemvelo KZN Wildlife in collaboration with Mozambique’s National Administration for Conservation Areas and the Peace Parks Foundation. The foundation’s Antony Alexander says the idea of the translocation […]
# Die 4de jaarlikse Durban-toerismebesigheidstoekennings het top uitblinkers by die Durban Internasionale Konferensiesentrum vereer. Die toekennings het innovering, volhoubaarheid, en diensuitnemendheid in toerisme uitgelig met wenners wat tussen 25-duisend en 100-duisend rand vir voortreflike prestasie ontvang het. Umhlanga Coastlands Hotel het die beste diens-akkomodasie toekenning ontvang, terwyl Durban Fever Travel and Tours aangewys is as […]