# Acting KwaZulu-Natal Police Commissioner Phumelele Makoba says law enforcement is on high alert ahead of the June 30 immigration protest. Makoba warned that road blockades, public violence, vigilantism and property destruction will not be tolerated, with police ready to act decisively. She cautioned members of the public against conducting unlawful identity checks stressing that […]
# Die waarnemende polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Phumelele Makoba, sê wetstoepassingsbeamptes is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag voor die beplande immigrasiebetoging op 30 Junie. Makoba het gewaarsku padversperrings, openbare geweld en die vernietiging van eiendom sal nie geduld word nie, met die polisie wat gereed is om beslissend op te tree. Sy het lede van die publiek […]
# KwaZulu-Natalse polisie het ‘n nasionale ampsdraer van die All Truck Drivers Forum South Africa in hegtenis geneem vir beweerde aanhitsing van geweld langs die N3 Suid naby Bergville. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê beamptes het op ‘n groep afgekom wat vragmotors voorgekeer het. Die verdagtes het na nabygeleë bosse gevlug en ‘n voertuig met ‘n […]
# Die KwaZulu-Natalse Departement van Vervoer het motoriste gevra om alternatiewe roetes te gebruik, aangesien die All Truck Drivers Forum en Allied South Africa se betoging belangrike roetes, insluitend die N2 en N3, ontwrig. Betogers eis dat buitelandse vragmotorbestuurders verwyder moet word, ‘n salarisverhoging van 15-persent en dat die Wet op die Administratiewe Beregting van […]
# KwaZulu-Natal police have arrested a national office bearer of the All Truck Drivers Forum South Africa for allegedly inciting violence along the N3 southbound near Bergville. Police spokesperson Robert Netshiunda says officers found a group stopping trucks before the suspects fled into nearby bushes, abandoning a vehicle containing an ATDF-SA banner and stones. He […]
# Die waarnemende provinsiale kommissaris in KwaZulu-Natal, Phumelele Makoba waarsku daar sal streng opgetree word teen enige gewelddadige optrede wat verband hou met die All Truck Drivers Forum South Africa se betoging op die N2- en N3-snelweë vandag. Makoba sê planne is gereed en die situasie word dopgehou om wet en orde in die provinsie […]
# The KwaZulu-Natal Transport Department has urged motorists to use alternative routes as protests by the All Truck Drivers Forum and Allied South Africa disrupt major freight corridors, including the N2 and N3. Protesters are calling for the removal of foreign truck drivers, a 15-percent wage increase, and the scrapping of the Administrative Adjudication of […]
# Die geskorste KwaZulu-Natalse Valke-hoof, Lesetja Senona, betwis sy skorsing en noem dit onregmatig en onregverdig. Senona het deur sy regspan aangevoer ‘n blote vermelding by die Madlanga-kommissie is nie voldoende rede om hom te skors nie. Hy beweer ook die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek het versuim om ‘n dissiplinêre verhoor binne die vereiste 60-dae-tydperk te […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê wydverspreide oggendmis word vandag in verskeie dele van die land verwag, gevolg deur bewolkte tot gedeeltelik bewolkte en warm toestande. Afwisselende buie word in Mpumalanga, KwaZulu-Natal en dele van die Oos-Kaap verwag. Gauteng sal na verwagting koel in die oggend wees, met warmer toestande later in die dag, terwyl ryp […]