# Transnet sê hy gaan ferm stappe doen oor beweerde verkrygingsonreëlmatighede by sy Richardsbaai-haweterminaal. ‘n Fluitjieblasersverslag oor twee tenders het ‘n interne en eksterne ondersoek tot gevolg gehad, wat gelei het tot die voorsorgskorsing van ‘n naamlose uitvoerende beampte. Transnet sê verdere ondersoeke en dissiplinêre prosesse saam met wetstoepassingsagentskappe, duur voort. Sewe maatskappye is deur […]
# State-owned freight and logistics company Transnet says it is taking firm action over alleged procurement irregularities at its Richards Bay port terminal. A whistleblower report involving two tenders prompted an internal and external investigation, resulting in the precautionary suspension of an unnamed executive. Transnet says further investigations and disciplinary processes are continuing, alongside law-enforcement […]
# Die KwaZulu-Natal Valke-offisier Deena Govender het aan die Madlanga-kommissie gesê bendeverwante skietery in Wentworth het feitlik opgehou na die dood van taxibaas en insleepdiens-sakeman Bevan Loftus en lede van sy bende. Govender sê Loftus was ‘n persoon van beduidende belang tydens ondersoeke na skietvoorvalle en moorde in die gebied. Hy het die afname toegeskryf […]
# KwaZulu-Natal Hawks officer Deena Govender told the Madlanga Commission that gang-related shootings in Wentworth dropped to virtually zero following the deaths of taxi boss and tow-truck businessman Bevan Loftus and members of his gang. Govender said Loftus was a person of significant interest during investigations into shootings and killings in the area. He attributed […]
# Deenadayalan Govender van die Valke in KwaZulu-Natal het bewerings ontken dat lede van die Teen-Bende-eenheid verantwoordelik was vir die dood van taxibaas en insleepdiens-sakeman Bevan Loftus en vier ander by ‘n woonstel in Morningside in Durban. Govender het voor die Madlanga-kommissie gesê sy span was buite die woonstel toe ‘n taktiese polisie-eenheid ingegaan het. […]
# ‘n Offisier van die Valke in KwaZulu-Natal, Deenadayalan “Deena” Govender, het ‘n klankopname by die Madlanga-kommissie gespeel, wat volgens hom pogings was om hom te dwing om die Provinsiale Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi te betrek. Govender beweer Mavuso Ntandane, ‘n medewerker van die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het hom met arrestasie en lang […]
# KwaZulu-Natal Hawks officer Deenadayalan Govender has denied allegations that Anti-Gang Unit members were responsible for the deaths of taxi boss and tow-truck businessman Bevan Loftus and four others at a Morningside flat in Durban. Govender told the Madlanga Commission that his team was outside the flat when tactical police entered. He said he was […]
# KwaZulu-Natal Hawks officer Deenadayalan “Deena” Govender played an audio recording at the Madlanga Commission, which he says captures attempts to pressure him into implicating Provincial Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. Govender alleged that Mavuso Ntandane, an associate of suspended police minister Senzo Mchunu threatened him with arrest and lengthy imprisonment if he did not cooperate. […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê groter aanspreeklikheid moet deel wees van ‘n uitgebreide poging om sterftes in bouwerk te verminder. Daarby is beter munisipale wette en professionele toesig nodig en die reguleerders moet inligting deel. Hy het inligting bekend gemaak oor vier bou-insidente in Redcliffe in Verulam, Doornkop in […]