# Gayton McKenzie se Patriotic Alliance het ‘n wyk in ‘n tussenverkiesing in Johannesburg gewen wat voorheen deur die DA gehou is. In ‘n ander tussenverkiesing in Johannesburg het die DA wyk 99 behou deur 98-persent van die stemme te wen. Die ANC het sy wyk behou in ‘n tussenverkiesin in die Oos-Kaap. In KwaZulu-Natal […]
# Gayton McKenzie’s Patriotic Alliance won a by-election in a ward in Johannesburg previously won by the DA. In another Johannesburg by-election the DA retained ward 99 by receiving 98-percent of the votes cast. The ANC retained its seat in a by-election held in the Eastern Cape. In KwaZulu Natal, the ANC won a seat […]
# ʼn Botsing naby Warden op die N3-tolpad veroorsaak groot vertragings. Twee vragmotors het in die vroeë oggendure gebots en die bane na Johannesburg en na Durban is deur stilstaande verkeer versper. Een van die vragmotors het ʼn hoogs vlambare stof vervoer wat in die pad gestort het. N3TC se woordvoerder, Thania Dhoogra, sê die […]
# A crash near Warden on the N3 Toll Route has caused major traffic delays. Two heavy motor vehicles collided in the early hours of this morning leaving both Johannesburg-bound and Durban-bound lanes obstructed with traffic stacked on-site. The crash involved a spill of a highly flammable substance being transported by one of the trucks. […]
# Vyf vermeende transitorowers is Woensdag in ‘n skietgeveg met die polisie in Ridgeview, Durban doodgeskiet. Die groep is glo dopgehou na Maandag se transitorooftog op die M25-hoofweg in KwaMashu waar ‘n onbekende hoeveelheid kontant geroof is. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle het ‘n intelligensie-gedrewe operasie uitgevoer na inligting ontvang is dat die verdagtes […]
# Five suspected cash-in-transit robbers were killed in a shootout with police in Ridgeview, Durban on Wednesday. It is understood the group was being monitored following Monday’s cash-in-transit heist on the M25 highway in KwaMashu, where an undisclosed amount of cash was taken. Police spokesperson, Robert Netshiunda, says they were conducting an intelligence-led operation after gathering information […]
# Tongaat Hulett se sakereddingspoging het ‘n belangrike mylpaal bereik nadat Vision Parties kredietgoedkeuring verkry het om uitstaande betalingsverpligtings na te kom. Dit laat hulle toe om hul verkryging van lenerseise af te handel, nadat die sperdatum vir betaling tot aan die einde van hierdie maand verleng is. Tongaat se besturende direkteur, Dave Howells, sê […]
# Die agste Jaarlikse Natuur-, Omgewing- en Wildelewe Filmvervaardigerskongres het by die Southern Sun Maharani Hotel in Durban begin. Die drie-dae kongres bemagtig Afrika storievertellers in wild- en bewaringsfilmvervaardiging. Direkteur van NEWF en National Geographic-ontdekkingsreisiger, Pragna Parsotam-Kok het verwys na ‘n voorskou van Wild Hope – Rhino Ops. Sy sê die kongres is daarop gemik […]
# Tongaat Hulett’s business rescue has reached a key milestone after the Vision Parties secured credit approval to meet outstanding payment obligations. This allows them to finalise their acquisition of lender claims, with the deadline for payment extended to the end of this month. Tongaat’s managing director Dave Howells says the rescue process aims to […]