# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het doktor Thobeka Ntini-Makununika, ʼn gewese huishulp wat onlangs haar doktorsgraad in Filosofie aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, ontvang het, gelukgewens. Die titel van haar tesis is “Unravelling the dynamics of power in employer-domestic worker relations in contemporary South Africa”. Makaneta sê die 32-jarige Ntini-Makununika se reis is inspirerend omdat […]
# The KwaZulu-Natal Transport Department says the traffic inspectorate has closed the N2 due to heavy snowfall around Kokstad and Port Shepstone. The R603 from Tacoma to Reit is also closed. The department’s spokesperson, Ndabezinhle Sibiya, says motorists and snow chasers are urged to avoid the area at all costs:
# Education activist Hendrick Makaneta has congratulated doctor Thobeka Ntini-Makununika, a former domestic worker, who recently earned her PhD in Philosophy from the University of KwaZulu-Natal. The 32-year-old’s thesis is titled “Unravelling the dynamics of power in employer-domestic worker relations in contemporary South Africa”. Makaneta says Ntini-Makununika’s journey is inspiring, having worked part-time as a […]
# Die Rooivleis-bedryfsdienste sê hy het hy fase een van sy gekoördineerde reaksie op die voortslepende bek-en-klouseer-uitbreking in die land ingestel ná die aktivering van sy gesentraliseerde bedryfsentrum. Gevalle van die siekte is aangemeld in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Gauteng en Mpumalanga. Die diens se uitvoerende hoof, Dewald Olivier, sê hulle fokus sterk daarop om rolspelers […]
# The Red Meat Industry Services says following the activation of its centralised Operational Centre, it has implemented phase one of its coordinated response to the ongoing foot-and-mouth disease outbreak in the country. Cases of the disease have been confirmed in KwaZulu-Natal, Eastern Cape, Gauteng and Mpumalanga. Red Meat Industry Services CEO, Dewald Olivier, says their strong focus […]
# Die Lugvaart-reddingskoördineringsentrum het bevestig dat al drie mense aan boord van ‘n vermiste ligte vliegtuig in KwaZulu-Natal dood is. Studentevlieënier Nqobile Biyela en twee passasiers het vermis geraak nadat hulle Sondag vanaf Virginia-lughawe opgestyg het. Die vliegtuig is laas gesien toe dit in ‘n suidelike rigting in die omgewing van Ladysmith gevlieg het. ‘n […]
# The Aeronautical Rescue Coordination Centre has confirmed the deaths of all three people aboard a missing light aircraft in KwaZulu-Natal. Student pilot Nqobile Biyela and two passengers went missing after taking off from Virginia Airport on Sunday. The plane was last tracked over Ladysmith, heading south. An official investigation is underway, led by SAPS […]
# Inwoners van KwaZulu-Natal is versoek om veilig te bly met skadelike wind, erge storms en sneeu wat die provinsie tref. ‘n Vlak vier-waarskuwing is uitgereik vir skadelike wind en golwe langs die kuslyn en ‘n vlak twee-waarskuwing is uitgereik oor erge donderstorms in die binneland. Die provinsiale rampbestuursentrum is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag. Die […]
# KwaZulu-Natal se owerhede werk saam met die Lugvaart-reddingskoördineringsentrum nadat ‘n ligte vliegtuig met drie mense aan boord gister vermis geraak het. Die vliegtuig het Virginia-lughawe verlaat, maar het nie sy bestemming bereik nie. Dit is laas oor Ladysmith opgespoor en die gure weer was glo ‘n faktor. Die provinsiale Vervoerdepartement koördineer forums en gemeenskappe […]