# Die parlementslid van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, is deur die polisie van Kaapstad na KwaZulu-Natal vervoer, waar hy vanoggend in die hof sal verskyn. Dit is volgens die Kongres se tesourier-generaal en stafhoof, Ebrahim Burton, tydens ‘n gesprek met die media buite die Kaapstad-Sentraal-polisiestasie. Adams het homself aan die polisie oorgegee nadat […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het bek-en-klouseerbeperkings binne die KwaZulu-Natalse siektebestuursgebied opgehef, wat die bewegingsbeheer beëindig wat in 2021 ingestel is. Hy sê die besluit volg op veranderende uitbrekingspatrone, met gevalle wat nou oor die provinsie versprei is. Steenhuisen sê hoewel beperkings opgehef word, beklemtoon owerhede dat breër biosekerheids-maatreëls van krag sal bly […]
# Minister of Agriculture, John Steenhuisen, lifted foot-and-mouth disease restrictions within the KwaZulu-Natal disease management area, ending movement controls introduced in 2021. He says the decision follows changing outbreak patterns, with infections now spread across the province. Steenhuisen says while restrictions are removed, authorities stress that broader biosecurity measures will remain in place as South […]
# Die Verkiesingskommissie se voorsitter, Mosotho Moepya, sê hy is bemoedig deur die opbouende ontmoeting met die MK-party. Die kommissie en die MK-party, insluitend die leier, Jacob Zuma, het gister in KwaZulu-Natal vergader. Die MK-party het voorgestel die verkiesing word uitgestel tot hul griewe uit die 2024-verkiesing aangespreek is. Moepya sê geen kwessies is tydens […]
# The Electoral Commission chairperson, Mosotho Moepya, says he is encouraged by the level of constructive engagement with the MK Party. The IEC and the MK Party, including leader Jacob Zuma, met in KwaZulu-Natal yesterday. The MK Party has proposed that the elections should be postponed until their grievances from the 2024 general elections are […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê daar sal volgende jaar ‘n reuse-opknapping van die Afrika-reis-indaba wees. Sy het tydens die bekendstelling in Durban, KwaZulu-Natal, die noodsaaklikheid beklemtoon om handel in Afrika te bevorder en toerisme-mededingendheid te versterk. Die vierdaagse indaba begin Maandag. De Lille sê die 30-jaar-oue geleentheid moet ontwikkel om van […]
# Tourism minister Patricia de Lille says the Africa Travel Indaba will undergo a major revamp from 2027. Speaking at the launch in Durban, KwaZulu-Natal, she stressed the need to boost intra-African trade and strengthen tourism competitiveness. The four-day indaba begins on Monday. De Lille says the 30-year-old event must evolve to remain relevant. She […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het vandag die bekendstelling van Afrika se voorste reishandelskou in Durban bekendgestel. Die Afrika-reis-indaba 2026 is ‘n vierdaagse geleentheid wat volgende Maandag in die Inkosi Albert Luthuli Internasionale Konversiesentrum begin. Meer as een-duisend-300 uitstallers uit meer as 20 Afrikalande gaan deelneem. De Lille sê die geleentheid sal […]
# Tourism minister Patricia de Lille today announced the launch of Africa’s premier travel trade show in Durban. The Africa Travel Indaba 2026 is a four day event, and set to commence next Monday at the Inkosi Albert Luthuli International Convention Centre. Over one-thousand-300 exhibitors, and more than 20 African countries will participate. She says […]