Skip to content

DA vier groter meerderheid in uMngeni-munisipaliteit onder Chris Pappas [KLANK]

# Die DA het die uMngeni plaaslike munisipaliteit in KwaZulu-Natal met net meer as 60-persent steun behou. Die party sal ook die mag agter die troon wees in belangrike munisipaliteite soos eNdumeni. Chris Pappas sal voortgaan as burgemeester van uMngeni. Die MK-party loop tans voor in die provinsie, gevolg deur die IVP en die ANC. Die DA se provinsiale voorsitter, Dean Macpherson, sê hulle sal kan voortgaan met die instelling van planne om dienslewering te verbeter:

ENG MacphersonONPappas