# ‘n Skrywe in 2019 van die voormalige minster van Polisie, Bheki Cele, het diepe kommer onthul oor die hantering van politieke moordondersoeke in KwaZulu-Natal. Die skrywe is by die Madlanga-kommissie in Pretoria voorgelê deur die KwaZulu-Natalse vervolgingshoof, Elaine Harrison. Daar word gewaarsku dat getuies in gevaar was van omkopery of sluipmoorde, wat vervolgings bemoeilik […]
# Die direkteur van Openbare Vervolging in KwaZulu-Natal, Elaine Harrison, verwerp bewerings dat politieke moorde in 1994 geëindig het. Harrison het aan die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria gesê geweld wat verband hou met politiek duur steeds voort en vererger dikwels in die aanloop tot ‘n verkiesing. Harrison het herhalende patrone van moord, poging tot […]
# Die DA-leier John Steenhuisen het aangekondig Mohammed Haniff Hoosen is die party se burgemeesterskandidaat vir die eThekwini Munisipaliteit in KwaZulu-Natal. Steenhuisen het aan partylede gesê Durban benodig werkende dienste, funksionerende spoorweë, ‘n sterker ekonomie en werkskepping. Steenhuisen sê die stad se verval kan omgekeer word met leierskap wat waardigheid herstel, water- en rioolstelsels wat […]
# The DA’s eThekwini mayoral candidate, Mohammed Haniff Hoosen, has accepted his nomination, calling it both a privilege and responsibility. In his speech, Hoosen highlighted the city’s inequality, poverty, failing infrastructure, and corruption. Hoosen vowed to restore basic services, repair water systems, stop sewage leaks, and improve roads and streetlights. He urged residents to unite […]
# Die direkteur van Openbare Vervolging in KwaZulu-Natal, Elaine Harrison, sê die ineenstorting van die taakspan vir politieke moorde hou ‘n ernstige risiko in dat destabilisering tot buite die provinsie kan uitbrei. Harrison het by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig die eenheid is noodsaaklik om polities-gemotiveerde misdade wat tydens verkiesings toeneem, te beperk. […]
# DA leader John Steenhuisen has announced Mohammed Haniff Hoosen as the party’s mayoral candidate for eThekwini Municipality in KwaZulu-Natal. Steenhuisen told party members that Durban needs working services, functioning railways, a stronger economy, and job creation. Steenhuisen said the city’s decay can be reversed with leadership that restores dignity, fixes water and sewerage systems, […]
# A 2019 letter from former Police minister Bheki Cele has revealed deep concern over the handling of political murder investigations in KwaZulu-Natal. The letter, presented at the Madlanga commission in Pretoria through testimony by KZN prosecutions boss Elaine Harrison, warned that witnesses were at risk of bribery or assassination, making prosecutions difficult and undermining […]
# KwaZulu-Natal Director of Public Prosecutions, Elaine Harrison has rejected claims that political killings ended in 1994. Testifying at the Madlanga commission in Pretoria, Harrison said violence linked to politics continues to this day, often intensifying in the run-up to elections. Harrison highlighted recurring patterns of murder, attempted murder, intimidation and assaults linked to political […]
# Die KwaZulu-Natalse Direkteur van Openbare Vervolging, Elaine Harrison, het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê die taakspan vir politieke moorde het gehelp om hoër skuldigbevindingsyfers in polities gemotiveerde sake te behaal. Harrison sê met aanklaers toegewy aan die eenheid se werk, was sake meer suksesvol afgehandel in vergelyking met voor die stigting van die […]