# Die Durbanse Handelsmisdaadhof het die saak uitgestel teen sewe mense wat daarvan verdink word dat hulle deel is van ‘n paspoortbedrog-sindikaat. Hulle sal Vrydag aansoek doen om regshulp en borgtog. Amptenare van Binnelandse Sake is na bewering ook betrokke by die bedrogspul. Die groep staan tereg op aanklagte van bedrog, korrupsie en oortredings van […]
# The Durban Specialised Commercial Crimes Court in KwaZulu-Natal has postponed the case of seven people accused of being part of a fake passport syndicate to Friday for legal aid and a bail application. Home Affairs officials are allegedly also involved in the scam. They face charges of fraud, corruption, and immigration law violations. National […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer, Sipho Duma, het die dodetal in vanoggend se botsing tussen ‘n bus en ‘n vragmotor naby Vryheid van 12 na tien aangepas nadat die toneel, hospitale en lykshuise noukeurig deursoek is. Drie vroue en sewe mans is dood en meer as 30 mense beseer. Duma sê swak sigbaarheid het […]
# KwaZulu-Natal Transport MEC Sipho Duma has revised the death toll in this morning’s crash between a bus and a truck at Vryheid from 12 to ten following a detailed inspection of the scene, hospitals, and mortuaries. Three women and seven men died, and over 30 other people sustained injuries. The two drivers survived. Duma […]
# Die EFF het sy diepe meegevoel betuig na die dood van 12 van sy lede in vanoggend se botsing naby Vryheid in KwaZulu-Natal. Die slagoffers was op pad terug van die party se 16 Junie-byeenkoms in Umlazi. Die EFF beskryf hulle as revolusionêre helde wat die nalatenskap van 1976 se jeug vereer het. Verskeie […]
# The EFF has expressed deep sorrow following the deaths of 12 of its members in a road accident near Vryheid in KwaZulu-Natal this morning. The victims were returning from the party’s June 16 rally in Umlazi. The EFF describes them as heroes of the revolution, honouring the legacy of 1976’s youth. Several people were […]
# Die DA in KwaZulu-Natal versoek die Departement van Vervoer om ‘n volledige en deursigtige ondersoek te doen na die oorsaak van ‘n tragiese busongeluk op die R34 in Vryheid vanoggend. Die party sê die ongeluk het die lewens van 12 mense geëis en meer as 20 is beseer. Riona Gokool van die DA sê […]
# The DA in KwaZulu-Natal calls on the Transport Department to ensure a full and transparent investigation into the cause of a horrific bus crash on the R34 road in Vryheid this morning. The party says the accident claimed the lives of 12 people and left more than 20 injured. The DA’s Riona Gokool says this tragedy once again […]
# Die Staatsdienskommissie het aanbeveel dat alle staatsdepartemente jaarliks rekords van siekteverlof oudit om voorvalle van werkers se oormatige gebruik en misbruik daarvan te identifiseer. ‘n Verslag deur die kommissie toon die koste van siekteverlof in die Staatsdiens het gestyg van agt-miljard-rand in 2020 tot 10,1-miljard rand in 2023. Gauteng se koste vir siekteverlof was […]