# Government has urged communities to protest peacefully and within the law following a violent housing protest in Diepkloof, Soweto, that left two people dead. Residents took to the streets on Monday over delays in land development, blocking roads and looting trucks before clashing with police. Government Communication and Information System spokesperson William Baloyi condemned […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement monitor die uitwerking van watertoevoeronderbrekings wat veroorsaak word deur ‘n groot pyplyn wat gebars het by Rand Water naby Soweto. Klinieke in die Wes-Rand staar wateronderbrekings in die gesig, terwyl hospitale soos Leratong en Baragwanath van rugsteunstelsels afhanklik is. Die woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die departement het gebeurlikheidsplanne geaktiveer en werk […]
# The Gauteng Health Department is monitoring the effects of water supply disruptions caused by a major Rand Water pipeline burst near Soweto. Clinics in the West Rand face outages, while hospitals like Leratong and Baragwanath rely on backup systems. Spokesperson Motalatale Modiba says the department has activated contingency plans and is working with local […]
# Die Stad Johannesburg sal ‘n forensiese ondersoek van stapel stuur na die ongemagtigde verkoop van Diepkloof Hostel. Dit volg op gewelddadige protesoptogte en die tragiese dood van twee inwoners. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, het onthul dat geen raadsgoedkeuring vir die grondoordrag bestaan nie en belowe regstappe teen die verantwoordelikes. Hy het […]
# The City of Johannesburg will launch a forensic investigation into the unauthorised sale of Diepkloof Hostel. This follows violent protests and the tragic deaths of two residents. Mayoral committee member for Human Settlements, Mlungisi Mabaso, revealed no council approval exists for the land transfer and vowed legal action against those responsible. He also refused […]
# Die Gautengse Onderwysdepartement veroordeel die aanranding van leerders by die Soshanguve South Secondary School deur gemeenskapslede wat na bewering kwaad was omdat hulle laat was. Die voorval het gister plaasgevind toe die groep na bewering skolierpatrollies oorrompel, die skoolterrein betree en die leerders aangerand het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê laatkom is […]
# Die Stad Johannesburg doen ‘n beroep op Spaza-winkeleienaars wat aansoek gedoen het vir grondgebruiksgoedkeuring om die hulptoonbank van Ontwikkelingsbeplanning te besoek en die status van hulle aansoeke na te gaan. Sedert November 2024 is meer as een-duisend aansoeke ingedien, maar baie bly onvolledig weens verkeerde kontak- of eiendomsbesonderhede. Die burgemeesterskomiteelid van Ontwikkelingsbeplanning, Eunice Mgcina, […]
# The Gauteng Department of Education has condemned the assault of learners at Soshanguve South Secondary School by community members allegedly angry over late-coming. The incident occurred yesterday, when the group reportedly overpowered scholar patrols, entered the school premises, and physically attacked the learners. The department’s Steve Mabona says while late-coming is a concern, violence […]
# Die polisie vra die publiek vir inligting oor die noodlottige skietery van die stigter van die bekende musiekgroep, Woza Afrika, Manqoba Ntombela. Hy is Vrydag verskeie kere geskiet toe hy in sy motor voor sy huis in Ratanda in Heidelberg, Gauteng, gesit het. Ntombela wat bekend was vir ‘Istokvela‘, was ook ‘n sakeman en […]