# Die DA sê die Gesondheidsombud asook Wits Universiteit moet dringend ingryp om behoorlike bestuur en aanspreeklikheid by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal af te dwing. Die party het kommer uitgespreek oor die afloop van hartoperasies by die hospitaal, en wys op hoë sterfte- en komplikasiesyfers, asook beweerde bestuurs- en opleidingsmislukkings in die kardiotorakale […]
# Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid is erg bekommerd oor die inhegtenisneming van twee verkeersbeamptes wat van afpersing en korrupsie in Benoni beskuldig word. Daar word beweer hulle het hul diensposte verlaat , ‘n voertuig met vals nommerplate gebruik en vier-duisend-rand van ‘n huiswerker geëis om inhegtenisneming te vermy. Ofentse Morwane van die departement sê […]
# AfriForum het die Stad Tshwane gewaarsku dat hulle ‘n saak van minagting van die hof aanhangig gaan maak indien skole se elektrisiteit steeds afgesny weens onbetaalde eiendomsbelasting. ‘n Hofbevel wat verlede maand uitgereik is, verbied die munisipaliteit om krag na skole af te sny. Alana Bailey van AfriForum sê nog ‘n skool is hierdie […]
# Sakeleiers verklaar dat Johannesburg se bestuurs- en finansiële krisis ‘n nasionale bron van ekonomiese kommer geword het wat dringende optrede vereis. Business Leadership South Africa, Business for South Africa en Business Unity South Africa waarsku die stad, wat bykans 16-persent tot Suid-Afrika se bruto-binnelandse produk bydra, het ernstige uitdagings, met vervallende infrastruktuur, stygende skuld […]
# Business leaders state Johannesburg’s governance and financial crisis have become a national economic concern that requires urgent action. Business Leadership South Africa, Business for South Africa and Business Unity South Africa warn that the city, which contributes around 16-percent of South Africa’s gross domestic product, is in severe distress, with declining infrastructure, rising debt, […]
# Die Johannesburgse Landdroshof het borgtog geweier aan die selfverklaarde politieke tussenganger Brown Mogotsi. Die hof het bevind hy kon nie bewys wat sy woonadres is nie en het beslis owerhede sou hom moontlik nie kon opspoor indien hy vrygelaat word nie. Mogotsi staan tereg op aanklagte wat verband hou met ‘n beweerde vals sluipmoordkomplot […]
# The Johannesburg Magistrate’s Court has denied bail to self-proclaimed political fixer Brown Mogotsi. The court found he failed to prove his residential address and ruled without that, authorities could struggle to locate him if released. Mogotsi faces charges linked to the alleged fabrication of an assassination plot in Vosloorus, unlawful possession of a firearm […]
# Die Stad Tshwane nooi jong mense uit om aanlyn in te teken of aan die streekveldtogte van die Ithuba Ekonomiese Jeugontwikkelingsprogram deel te neem. Die doel van die program is om oor die volgende drie jaar 30-duisend geleenthede vir jong mense te bied om vaardighede te verbeter, opleiding in entrepreneurskap te kry en werkgeleenthede te […]
# Die DA in Gauteng het die provinsiale Gesondheidsdepartement gekritiseer nadat hy weer nie die Jack Hindon-kliniek in Pretoria-Noord se elektrisiteitsrekening betaal het nie. Die kliniek is reeds twee weke lank sonder munisipale elektrisiteit. Jack Bloom van die DA sê die kliniek het reeds meer as 60-duisend-rand bestee om basiese dienste aan die gang te hou. Hy […]