# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni ondersteun hervormings wat dienslewering verbeter en aanspreeklikheid verhoog, maar sal enige proses teenstaan wat meer rompslomp skep sonder om gemeenskappe tasbaar te bevoordeel. Die party onderskryf die Metro-handelsdienste se hervormingsprogram wat deur die Nasionale Tesourie begin is. Die VF Plus sê hierdie program voorsien metro’s van 54-miljard-rand oor ses […]
# Gautengse polisiebestuur het kennis geneem van ‘n video wat wyd gedeel word op sosiale media, veral op Facebook, waarin ‘n polisiebeampte in sy uniform geld aan ‘n lid van die publiek terugbetaal ná ‘n beweerde omkoopvoorval. Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê die polisiebeampte is geïdentifiseer en onmiddellike dissiplinêre stappe is ingestel. Sy sê ‘n interne […]
# Gauteng police management has noted a video circulating on social media platforms, particularly Facebook, depicting a police official in full uniform returning money to a member of the public following an alleged bribery incident. Police spokesperson, Dimakatso Nevhuhulwi says the police officer featured in the video has been identified, and immediate disciplinary processes have […]
# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om noodsaaklike dienslewering te verbeter deur die strategiese belegging in sy munisipale vloot terwyl hy ook sy toesig en bestuur van sy munisipale bates verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Flora Monama, sê 115 van die 118 voertuie wat in die huidige boekjaar aangekoop is, […]
# The City of Tshwane continues to strengthen frontline service delivery through strategic investment in its municipal fleet while improving oversight and management of municipal assets. One-hundred-fifteen of the 118 fleet units procured during the current financial year have already been delivered and deployed across various departments. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, […]
# Die waarnemende uitvoerende hoof van City Power, Charles Tlouane, het ‘n streng waarskuwing aan kliënte gerig wat steeds nie vir hul munisipale dienste betaal nie en munisipale regulasies verontagsaam. Hy sê City Power is baie bekommerd oor die blatante verontagsaming van regulasies en die toenemende aantal kliënte wat steeds elektrisiteit gebruik, maar doelbewus nié […]
City Power acting CEO, Charles Tlouane has issued a stern warning to customers who continue to evade payment for municipal services and disregard municipal by-laws. He says City Power is increasingly concerned by the blatant disregard for municipal by-laws and the growing number of customers who continue to consume electricity while deliberately avoiding their payment […]
# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg het sy werksaamhede hervat nadat die pomp vir onbehandelde water herstel is. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die aanleg het Woensdag ‘n meganiese probleem by sy aanleg ondervind, met die gevolg dat onbehandelde water nie gepomp kon word nie. Hy sê die watervlakke van die opgaartenks […]
# Die EFF in Gauteng het die beslaglegging verwelkom van nagenoeg drie-miljoen rand se eiendomme en luukse bates van Hangwani Maumela as deel van ‘n voortdurende ondersoek na die plundering van staatsgeld by die Tembisa Provinsiale Hospitaal. Die EFF-woordvoerder, Dumisani Baleni, sê die beslaglegging van die bates is ‘n bewys dat daar gevolge is en dat […]