# Solidarity says Ford South Africa has offically informed them of its intention to lay off more than 470 employees. The notice indicates this is due to a realignment of Ford’s production capacity to correspond with the current and expected market demand. The plan is to reduce 391 operator positions at the Silverton manufacturing plant […]
# Die vakbond Solidariteit sê Ford Suid-Afrika het ’n amptelike kennisgewing aan die vakbond gestuur oor sy voorneme om meer as 470 werknemers af te lê. Volgens die kennisgewing volg die werksverliese op ’n “herbelyning” van Ford se produksievermoë wat met die huidige en verwagte markvraag moet ooreenstem. Die plan is om 391 operateursposte in […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in Ekurhuleni sê taxi-bedrywighede is in sekere dele van die stad gestaak, insluitend Katlehong en Germiston. Dit volg nadat tien-sitplek taxi’s herhaaldelik geskut is omdat hulle nie bedryfslisensies gehad het nie, aangesien dit nie meer uitgereik word nie. Zweli Mnisi van Santaco sê operateurs kan verwag om boetes van tot […]
# Die DA het die moord op een van sy aktiviste, Michael Muthiya, bevestig ure nadat hy deelgeneem het aan ‘n teen-misdaadbetoging buite die kantoor van die Gautengse premier, Panyaza Lesufi. Wendy Alexander van die DA sê Muthiya is deur misdadigers aangeval en vermoor toe hy die aand tuis gekom het. Die party sê sy […]
# The South African National Taxi Council in Ekurhuleni says taxi operations have been halted in certain parts of the city, including Katlehong and Germiston. This after ten-seater taxis were repeatedly impounded for lacking operating licenses, which are no longer being issued. Santaco’s Zweli Mnisi says operators face fines of up to five-thousand-rand to retrieve […]
# The DA has confirmed the murder of one of its activists, Michael Muthiya, hours after participating in an anti-crime picket outside Gauteng premier Panyaza Lesufi’s office. The DA’s Wendy Alexander says Muthiya was attacked and killed by criminals upon returning home at night. The party says his death highlights Gauteng’s spiraling crime crisis, and […]
# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek ‘n voorval in Brakpan, Gauteng, waar ‘n polisieman na bewering sy vrou doodgeskiet en haar ma, twee kinders en ‘n huiswerker beseer het voor hy sy eie lewe geneem het. Die voorval het skynbaar gebeur na ‘n rusie, terwyl ‘n beskermingsbevel vroeër teen die polisieman uitgereik is. OPOD se woordvoerder, […]
# The Independent Police Investigative Directorate probes an incident in Brakpan, Gauteng, where a policeman allegedly killed his wife and injured her mother, two children and a domestic worker before taking his own life. The incident occurred following a domestic dispute. A protection order was issued against the policeman earlier. IPID spokesperson Lizzy Suping says […]
# ‘n Voormalige kleuterskoolonderwyseres van Johannesburg is skuldig bevind aan die verkragting en moord op haar kêrel se vierjarige dogtertjie. Die plaaslike Hooggeregshof het bevind Amber Lee Hughes het Nada-Jane Challita in Januarie 2023 in haar pa, Elie, se huis in Glenvista seksueel aangerand en in die bad verdrink. Hughes het na die kleuter omgesien […]