# The MK Party has called for the immediate arrest of president Cyril Ramaphosa’s nephew, Hangwani Maumela, following the Special Investigating Unit’s interim report on corruption and looting at Tembisa Hospital in Gauteng. The report implicates Maumela and businessman Vusimuzi “Cat” Matlala in fraudulent contracts and hands a prosecution-ready case to the National Prosecuting Authority. […]
# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, sê WhatsApp-boodskappe onthul die sakeman Brown Mogotsi het druk geplaas op die omstrede Vusimuzi “Cat” Matlala vir befondsing om ANC-lidmaatskap in twee streke te dek. Die boodskappe is aan die Madlanga-kommissie in Pretoria voorgelê en toon Mogotsi het Matlala gewaarsku versuim om te betaal kan kiesers vervreem. Volgens […]
# Die UDM doen ‘n beroep op digitale regeringsverkryging van begin tot einde, met volle deursigtigheid en ouditverslae. Thandi Nontenja van die UDM sê die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor die Tembisa Hospitaal het bevestig wat baie Suid-Afrikaners gevrees het, nadat meer as twee-miljard-rand deur gekoördineerde sindikate verkry is deur die uitbuiting van skuiwergate in […]
# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, sê volgens WhatsApp-rekords het die sakeman, Brown Mogotsi, gereeld by Vusimuzi “Cat” Matlala inligting probeer kry oor die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat se aangeleenthede, hofverwikkelinge en vermeende betalings aan politici. Khumalo het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê volgens die boodskappe was Mogotsi geïnteresseerd in die monitering van ondersoeke en […]
# Crime Intelligence head Dumisani Khumalo says WhatsApp messages reveal Brown Mogotsi pressed tenderpreneur Vusimuzi “Cat” Matlala for funds to cover ANC membership in two regions. The exchanges, presented at the Madlanga commission in Pretoria, show Mogotsi warning Matlala that failing to provide the money could result in lost voters. According to Khumalo, the messages […]
# The City of Tshwane is addressing cleansing tariff billing errors affecting 12-thousand accounts. Spokesperson Selby Bokaba confirmed a dedicated team is processing reversals for customers who have already paid, with adjustments appearing on October statements. No cash refunds will be issued. He confirmed that the city is strengthening controls to prevent future errors and […]
# Crime Intelligence boss Dumisani Khumalo says WhatsApp records show businessman Brown Mogotsi repeatedly sought updates from Vusimuzi “Cat” Matlala on Independent Police Investigative Directorate matters, court proceedings and alleged payments to politicians. Khumalo told the Madlanga commission in Pretoria that messages indicate Mogotsi’s interest in monitoring investigations and legal actions involving the alleged crime […]
# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo sê WhatsApp-boodskappe waarby vermeende kartelbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala betrokke is, het dui op pogings om tenders te beskerm en om die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde te bevorder. In getuienis by die Madlanga-kommissie in Pretoria, sê Khumalo dat die boodskappe tussen Matlala en sakeman Brown Mogotsi […]
# ActionSA in Gauteng dring aan dat die Patriotic Alliance die volledige bevindinge van sy ondersoek na sy adjunkpresident, Kenny Kunene, moet bekend maak. Kunene het in Julie as Johannesburg burgemeesterskomiteelid vir Vervoer bedank nadat hy gedurende ‘n polisieklopjag by die huis van moordbeskuldigde Katiso ‘KT’ Molefe gevind is. Kunene is later deur ‘n eksterne […]