# City Power has lodged an urgent court interdict against the Hawks following a search and seizure operation at its offices last week. The Hawks executed a search warrant at the entity’s offices in Booysens as part of an ongoing investigation into a 64-million-rand tender. The contracts were for the supply of electricity transformers in […]
# Die DA doen ‘n beroep op die Stad Tshwane om nie meer die reinigingsheffing in die hof te verdedig nie en kredietbeheer op rekeninge wat geraak word te staak. Die DA in Tshwane se burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, sê 783-duisend-rand belastingbetalersgeld is reeds bestee, ten spyte van die hofuitspraak dat die heffing nie wettig geregverdig […]
# Getuienis by die Madlanga-kommissie in Pretoria dui aan sakeman en ANC-beïnvloeder, Brown Mogotsi, het toegang tot geklassifiseerde polisie-inligting gehad. Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het aan die kommissie gesê Mogoti het geweet van die ontbinding van die KwaZulu-Natal taakspan vir politieke moorde, voor die aankondiging gemaak is. Khumalo sê Mogotsi het Vusimuzi “Cat” […]
# The DA is urging the City of Tshwane to stop defending the cleansing levy in court and halt credit control on affected accounts. DA Tshwane mayoral candidate Cilliers Brink says 783-thousand-rand of taxpayers’ money has already been spent, despite the court ruling that the levy was not legally justified. He highlights ongoing double billing […]
# Evidence at the Madlanga commission in Pretoria revealed that businessman and ANC influencer Brown Mogotsi had access to classified police information. Crime Intelligence head Dumisani Khumalo told the commission that Mogotsi was aware of the disbandment of the KwaZulu-Natal political killings task team before the announcement was made public. Khumalo states Mogotsi informed Vusimuzi […]
# Die DA waarsku dat 43 waarnemende aanstellings in eenhede van die Gauteng Groei en Ontwikkelingsagentskap werkskepping benadeel. Mike Moriarty van die DA sê in sekere poste, insluitende uitvoerende hoofde, hoof- finansiële bestuurders, en betaalstaatbeamptes, is mense al vir langer as vier jaar waarnemend. Hy voer aan sonder permanente personeel, het sulke entiteite nie stabiliteit […]
# Die MK-party vra die onmiddellike inhegtenisneming van president Cyril Ramaphosa se neef, Hangwani Maumela, ná die Spesiale Ondersoekeenheid se tussentydse verslag oor korrupsie en plundering by die Tembisa-hospitaal in Gauteng. Die verslag betrek Maumela en die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala by bedrieglike kontrakte en oorhandig ‘n saak wat gereed is vir vervolging aan die […]
# The DA warns that 43 acting appointments across Gauteng Growth and Development Agency entities are hampering job creation. The DA’s Mike Moriarty says in some positions including CEOs, chief financial managers, managers, and payroll officers, people have been acting for over four years. He argues that without permanent staff, such entities lack stability and […]
# Die Stad Tshwane maak foute op rekeninge reg in verband met die skoonmaakheffing wat 12-duisend rekeninge raak. Die woordvoerder, Selby Bokaba bevestig ‘n toegewyde span verwerk terugbetalings vir kliënte wat reeds betaal het, met aanpassings wat op die Oktober-rekening sal verskyn. Daar sal geen kontant-terugbetalings wees nie. Hy bevestig die stad het die Appèlhof […]