# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê Eskom moet geld wat deur die Stad Johannesburg verskuldig is, terugkry sonder om elektrisiteit aan betalende inwoners en besighede af te sny. Die organisasie waarsku die beplande onderbrekings in voorsiening sal gemeenskappe onregverdig raak. Julius Kleynhans van OUTA sê Johannesburg se finansiële uitdagings beklemtoon dieper mislukkings in bestuur en […]
# Die MK-party in Tshwane sê dringende ingryping is nodig om te verhoed dat die stad se dienste in duie stort. Volgens die party worstel die stad met ernstige bestuurs- en finansiële uitdagings, insluitend duur betalings aan amptenare wat nie pligte uitvoer nie en die voortdurende waterkrisis in Hammanskraal. Abel Tau van MK vra vir […]
# Die ANC in Johannesburg het kommer uitgespreek oor ernstige bewerings teen die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling, Nomoya Mnisi, insluitend ontvoering, aanranding en dreigemente waarby ‘n minderjarige betrokke is. Die party glo die saak moet volledig deur wetstoepassing ondersoek word en behoorlike regsprosesse moet gevolg word. Die streeksekretaris van die ANC, Sasabona Manganye, waarsku ook […]
# Die DA sê die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, versuim om op te tree teen burgemeesterskomiteelede wat ernstige aantygings, insluitend klagtes van misdaag en bewerings van intimidasie en geweld in die gesig staar. Die party voer aan die burgemeester se stilswye skep die indruk dat lede van sy uitvoerende gesag bo die wet is […]
# Die uitvoerende bestuurder van WaterCAN, Ferrial Adam, eis die bedanking van die Emfuleni munisipale bestuurder, April Ntuli, na sy getuienis by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoek na Gauteng se wateruitdagings. Sy sê Ntuli het beweer hy was onbewus van inwoners wat nie toegang tot water het nie, ten spyte van voortdurende diensleweringsmislukkings. Adam beklemtoon […]
# Die Gautengse regering herbevestig sy verbintenis om aandag te skenk aan water- en sanitasie-uitdagings in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit. Dit volg ná voorleggings op die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se verhore waar ernstige infrastruktuurmislukkings uitgelig is, insluitend verouderende stelsels, rioolstortings, onderbroke toevoer en nie-verrekenbare waterverliese wat op 70-persent geraam word. Woordvoerder Elijah Mhlanga sê finansiële druk en […]
# Die DA in Gauteng beweer amptenare in Ekurhuleni is meer as agt-miljoen-rand betaal terwyl hulle geskors is, en haal swak bestuur en vertragings in dissiplinêre prosesse aan. Khathutshelo Rasilingwane van die party sê senior munisipale werknemers word ten volle betaal tydens voorsorgskorsing, wat belastingbetalers miljoene-rand kos. Sy voer aan dit weerspieël swak gevolgsbestuur in […]
# WaterCAN executive manager Ferrial Adam calls for the resignation of the Emfuleni municipal manager, April Ntuli, after his testimony at the South African Human Rights Commission inquiry into Gauteng water challenges. She says the manager claimed he was unaware that residents lacked access to water, despite ongoing service delivery failures. Adam further highlighted that […]
# The Gauteng provincial government reaffirmed its commitment to addressing water and sanitation challenges in Emfuleni Local Municipality. This follows submissions at South African Human Rights Commission hearings highlighting severe infrastructure failures, including aging systems, sewer spillages, intermittent supply, and non-revenue water losses estimated at 70-percent. Spokesperson Elijah Mhlanga says financial strain and debt to […]