# Gauteng police arrested 189 alleged perpetrators of gender-based violence over the last weekend of Women’s Month. This was part of Operation Shanela, which resulted in the arrest of one-thousand-22 suspects for various crimes. Police spokesperson, Mavela Masondo, says the suspects were wanted for crimes including rape, sexual assault and assault with intent to cause […]
# Die Vryheidsfront Plus eis duidelikheid van die Stad Tshwane oor die statutêre grondslag van die skuldverligtingsprogram, en die uitwerking daarvan op die metro se kontantvloei. Die program is ingestel om inwoners, besighede, behoeftige huishoudings en bestorwe boedels te help om hul uitstaande munisipale rekeninge te vereffen. Grandi Theunissen van die VF Plus sê inwoners […]
# The Freedom Front Plus is demanding clarification from the City of Tshwane on the statutory foundation of the debt-relief programme, and its impact on the metro’s cash flow. The programme is aimed at helping residents, businesses, indigent households, and deceased estates settle their outstanding municipal accounts. FF Plus’ Grandi Theunissen says residents and institutions’ […]
# Die Johannesburgse Krisis-alliansie-beraad gaan die Presidensiële Werkgroep ondersteun met die hantering van die stad se finansiële en diensleweringsuitdagings voor die G20-presidensiële byeenkoms. President Cyril Ramaphosa het die groep aangestel om die finansies te bestendig en bestuur te verbeter. Tydens die beraad het Sikhulekile Duma van die Presidensie gesê die stad is in ‘n finansiële […]
# Die Gauteng Provinsiale Regering het van vandag af [1 sept] Elijah Mhlanga as sy nuwe woordvoerder aangestel. Hy volg Vuyo Mhaga op, wat deur Premier Panyaza Lesufi geprys is vir die versterking van deursigtigheid en mediaverhoudinge. Mhlanga is ‘n voormalige nasionale woordvoerder van die Departement van Basiese Onderwys en ‘n ervare kommunikasiepraktisyn met meer […]
# Die DA het wyle Johannesburgse Wyk 90-raadslid Martin Williams beskryf as ‘n man van integriteit, deernis en toegewydheid aan diens. Die DA-streekvoorsitter, Wendy Alexander, sê Williams, wat die stad en gemeenskap met onderskeiding gedien het, was ‘n voormalige hoofredakteur by The Citizen. Sy het beklemtoon dat hy ‘n nalatenskap agterlaat van die stryd vir […]
# Pikitup het die Robinson-stortingsterrein in Johannesburg tydelik gesluit nadat ‘n brand daar uitgebreek het. Die woordvoerder van die afvalbestuursmaatskappy, Muzi Mkhwanazi, sê die stap is om die veiligheid van personeel, diensverskaffers en inwoners te verseker, terwyl nooddienste die brand sonder ontwrigting kan bestry. Hy het bevestig dat die oorsaak van die brand ondersoek word:
# The Gauteng Government has appointed Elijah Mhlanga as its new spokesperson, effective from today. He succeeds Vuyo Mhaga, who premier Panyaza Lesufi praised for strengthening transparency and media relations. Mhlanga is a former national spokesperson of the Basic Education Department and a seasoned communications professional with over 25 years of experience. With a background […]
# The DA has described late Johannesburg Ward 90 councillor Martin Williams as a man or integrity, compassion and dedicated to service. DA regional chairperson, Wendy Alexander, says Williams, who served the city and community with distinction was a former Editor-at-Large at The Citizen. She emphasised that he leaves a legacy of fighting for accountability […]