# Die Madlanga-kommissie veroordeel die intimidasie van joernaliste wat die verhore in Pretoria bywoon, en sê dis lede van die media se grondwetlike reg om hul pligte uit te voer. Dit volg na die inhegtenisneming van die omstrede sakeman, Stuart James Scharnick, nadat hy na bewering die Sowetan-joernalis, Herman Moloi, gekonfronteer en gedreig het omdat […]
# ‘n Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moorde op twee lede van die Teenbende-eenheid en twee vroue in Reigerpark, Johannesburg, vroeër die maand. Die 27-jarige verdagte is in Ekurhuleni aangekeer na ‘n intelligensie-operasie. Twee ander verdagtes in die saak, die vermeende bendelid Regan Collis en 24-jarige Jamal Meyer, bly in […]
# Minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, says South Africa and Zimbabwe must translate their strong bilateral relationship into tangible economic opportunities, including investment, trade, jobs, infrastructure and improved livelihoods. He addressed the Ministerial Meeting segment of the Fourth Session of the South Africa–Zimbabwe Bi-National Commission in Pretoria yesterday. Since the commission was […]
# The Madlanga Commission has condemned the intimidation of journalists attending the hearings in Pretoria, saying members of the media have the constitutional right to execute their duties. This follows the arrest of controversial businessman Stuart James Scharnick, after he allegedly confronted and threatened Sowetan journalist Herman Moloi for filming him without permission during the tea […]
# A third suspect has been arrested in connection with the murders of two Anti-Gang Unit officers and two women in Reiger Park, Johannesburg, earlier this month. The 27-year-old suspect was apprehended in Ekurhuleni following an intelligence-driven operation. Two other suspects in the matter, alleged gangster Regan Collis and 24-year-old Jamal Meyer, remain in custody. […]
# Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nomusa Dube-Ncube, lei tans die bekendstelling van Higher Health se eerste veilige ruimte op die Springs-kampus van Ekurhuleni-Oos se TVET College. Die inisiatief, wat deur die organisasie sonder winsbejag, Higher Health, bestuur word, bied studente ‘n veilige, toeganklike ruimte vir geestesgesondheidsondersteuning, geslagsgeweld, MIV-dienste, diskriminasiekwessies en ander sielkundig-maatskaplike […]
# Die omstrede sakeman Stuart James Scharnick is buite die Madlanga-kommissie in Pretoria in hegtenis geneem na ‘n beweerde intimidasiekonfrontasie met ‘n joernalis van die Sowetan, Herman Moloi. Scharnick, ‘n medewerker van die geskorste polisie-adjunkkommissaris Shadrack Sibiya, is volgens berigte tydens die voorval afgeneem. Scharnick het die verrigtinge bygewoon waar die leier van die National […]
# President Cyril Ramaphosa het ondernemings aangemoedig om beleggings te verhoog terwyl die regering voortgaan met ekonomiese hervormings wat daarop gemik is om groei te bevorder en werk te skep. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van fase drie van die regering-besigheidsvennootskap in Johannesburg gesê die regering moet beleidsekerheid, doeltreffende regulering, betroubare infrastruktuur en bekwame instellings […]
# Die selfverklaarde politieke tussenganger en sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi sal na verwagting volgende Dinsdag weer in die Johannesburgse Landdroshof verskyn vir sy vierde borgtogaansoek, gebaseer op nuwe feite. Hy het vandag vlugtig in die hof verskyn op bewerings dat hy verlede jaar sy eie sluipmoordpoging in Vosloorus, oos van Johannesburg, opgemaak het. Hy […]