# The DA in Gauteng is calling on MEC of Social Development, Faith Mazibuko, to table all BDO and Bowmans reports before the provincial legislature. The reports expose deep-seated non-profit organisation funding and procurement issues. The DA’s Refiloe Nt’sekhe says Mazibuko must urgently implement strict financial management controls and stop shielding corrupt individuals who are […]
# ʼn Ses-en-vyftigjarige man is gearresteer nadat die polisie by sy huis in Midrand, Gauteng, beslag gelê het op 20-miljoen-rand se kokaïen. Die polisie het tydens ʼn misdaadintelligensie-operasie ʼn wenk opgevolg oor dwelms wat op ʼn kleinhoewe in Blue Hills, Midrand, geberg word. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê toe die huis deursoek is, het […]
# A 56-year-old man has been arrested after police discovered 20-million-rand worth of cocaine at his house in Midrand, Gauteng. As part of a crime intelligence-driven operation, police followed up on information about drugs that were being stored at a plot in Blue Hills, Midrand. National police spokesperson, Athlenda Mathe, says upon searching the house, […]
# AfriForum het onlangs in die Wes-Moot in Pretoria ʼn geleentheid aangebied waar byna 50 vrywilligers met die nodige kennis en vaardighede toegerus is om veldbrande te bestry en hul gemeenskappe in noodgevalle te ondersteun. Die opleiding het bestaan uit teoretiese en praktiese sessies waar vrywilligers hul nuwe vaardighede kon toets op meer as vyf […]
# Twaalf werknemers van die Stad Tshwane het in die 2024/2025 Regsopleidings- en Mentorskapprogram gegradueer. Die program spreek sleuteluitdagings binne die hoofbedryfsbeampte-groep aan, waar departemente soos Streeksbedrywighede en Koördinering, Gemeenskaps- en Maatskaplike Ontwikkelingsdienste, en Elektrisiteit talle regskwessies in die gesig staar. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die verbetering van departementele […]
# Twelve City of Tshwane employees have graduated from the 2024/2025 Legal Training and Mentorship Programme. The programme addresses key challenges within the chief operations officer cluster, where departments such as Regional Operations and Coordination, Community and Social Development Services, and Electricity face numerous litigation matters. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo Morodi, […]
# AfriForum recently hosted a wildfire fighting training in the Wes-Moot in Pretoria, where almost 50 volunteers gained the necessary knowledge and skills to support their communities in times of need. The training consisted of theory and practical sessions, during which volunteers tested their new skills on more than five hectares of deliberately controlled fires. […]
# Die Stad Tshwane nooi inwoners uit om kommentaar te lewer oor die voorgestelde Probleemgebou-verordening, wat hofaangestelde administrateurs in staat sal stel om besette geboue te bestuur en kostes te verhaal. Die bepalings van die ordonnansie is van toepassing op alle kategorieë geboue en eiendomme binne die jurisdiksie en geografiese gebied van die metro. Die […]
# ‘n Gegradueerde van die Universiteit van Johannesburg, Ntitiseng Moloi, het ‘n opvoedkundige kinderboek geskryf en gepubliseer wat jong lesers op ‘n prettige en toeganklike manier aan hernubare energie bekendstel. Die boek, getiteld “Winnie Catches the Sun“, gebruik ‘n herkenbare Suid-Afrikaanse storie om kinders oor sonenergie en hoe dit werk te leer. Moloi sê dat […]