# Freedom Front Plus says Tshwane mayoral candidate Willie Spies has been sworn in as a councillor on the city’s council. He fills the seat left vacant by Grandi Theunissen, who recently joined the DA. The FF Plus’s Jaco Mulder says the party fully supports Spies in his new role as he prepares to contest […]
# The Freedom Front Plus has criticised the City of Tshwane for paying ten-thousand-rand to value a property in Clubview, in Pretoria, worth five-thousand-600-rand. The FF Plus’s Peter Meijer says the valuation cost almost twice the value of the land and was unnecessary because two municipal departments had already valued the property. Meijer added that […]
# Die DA sê slegs 202 openbare skole is in die afgelope 32 jaar in Gauteng gebou, wat ‘n gemiddeld van sowat ses skole per jaar is. Volgens die party is net een skool tans in aanbou, al benodig die provinsie minstens 200 meer skole om die oorbevolking aan te spreek. Sergio Isa Dos Santos […]
# Die New South Institute het Statecraft 2026, ‘n internasionale kongres oor demokrasie en openbare instellings bekendgestel. Die geleentheid sal van 22 tot 23 September in Johannesburg plaasvind en beleidmakers, staatsamptenare, akademici en regeringskenners bymekaarbring. Besprekings sal fokus op die versterking van openbare instellings, die verbetering van dienslewering, etiese leierskap en hoe om demokrasie beter […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Tshwane se burgemeesterskandidaat Willie Spies is as raadslid in die Stadsraad ingesweer. Hy vul die setel wat vakant gelaat is deur Grandi Theunissen wat onlangs by die DA aangesluit het. Jaco Mulder van die VF Plus sê die party ondersteun Spies ten volle in sy nuwe rol terwyl hy voorberei […]
# Die Vryheidsfront Plus het die Stad Tshwane gekritiseer vir tien-duisend-rand wat betaal is om ‘n eiendom in Clubview, Pretoria, ter waarde van vyf-duisend-600-rand te waardeer. Peter Meijer van die VF Plus sê die waardasie het amper dubbel die waarde van die grond gekos en was onnodig omdat twee munisipale departemente die eiendom reeds gewaardeer […]
# Die Stad Johannesburg het ‘n klimaatsveerkragtigheidsprojek van R334-miljoen voltooi wat daarop gemik is om oorstromings en omgewingskade te verminder. Die program vir natuurgebaseerde oplossings vir klimaatsaanpassing in Afrika suid van die Sahara, het eenduisend-500 werksgeleenthede geskep, 489 hektaar grond herstel, meer as 47-duisend bome geplant en 664 ton afval uit die Jukskeirivier verwyder. Die […]
# Die saak teen die Zimbabwiese-Britse burger Ndodana Tshuma, wat teregstaan op ‘n aanklag van die onwettige besit van ‘n vuurwapen, is tot 8 September in die Johannesburgse Landdroshof uitgestel. Tshuma, wat in Brittanje gesoek word vir die beweerde moord op sy vrou en twee dogters, is verlede maand in Kensington, Johannesburg, in hegtenis geneem. […]
# The case against Zimbabwean-British national Ndodana Tshuma, who faces a charge of unlawful possession of a firearm, has been postponed to September 8 in the Johannesburg Magistrate’s Court. Tshuma, who is wanted in Britain over the alleged murder of his wife and two daughters, was arrested in Kensington, Johannesburg, last month. His lawyer, Chrispin […]