# The DA says artworks from the Johannesburg Art Gallery could be at risk if they are moved to Museum Africa. The party’s inspection found poor climate control, water damage, mould and inadequate security at the storage area where the artworks could be kept. The DA’s Leanne De Jager says the collection is valuable and […]
# The Freedom Front Plus says Gauteng must now move from discussing pollution to taking action. This follows the Gauteng pollution summit, where pollution hotspots were identified, those responsible were called on to account, and clear deadlines were proposed for clean-up plans. The party’s Jaco Mulder says they will continue pushing for accountability and progress […]
# The DA says the Gauteng e-Government department spent about one-billion-rand on private companies last year. This is equivalent to about 71-percent of the department’s adjusted annual budget. The party wants to know if people are getting good value for their tax money. The DA’s Michael Waters says the department described a 78-million-rand surveillance camera […]
# Die DA sê kunswerke by die Johannesburgse Kunsgalery kan in gevaar wees indien dit na Museum Africa verskuif word. Die party se inspeksie het swak klimaatbeheer, waterskade, skimmel en ontoereikende sekuriteit blootgelê waar die kunswerke geberg sou word. Leanne De Jager van die DA sê die versameling is waardevol en vereis behoorlike sekuriteit, klimaatbeheer […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Gauteng moet nou van besprekings oor besoedeling oorgaan na daadwerklike optrede. Dit volg na die Gautengse beraad oor besoedeling, waartydens brandpunte geïdentifiseer is, die verantwoordelikes ter verantwoording geroep is en duidelike sperdatums vir opruimingsplanne voorgestel is. Jaco Mulder van die party sê hulle sal voortgaan om aan te dring op […]
# Die DA sê die Gautengse Departement van e-Regering het verlede jaar sowat een-miljard-rand-aan privaat maatskappye bestee wat omtrent 71-persent van die Departement se aangepaste jaarlikse begroting beloop. Die party vra of die publiek goeie waarde vir hul belastinggeld kry. Michael Waters van die DA sê die Departement het ‘n kontrak van 78-miljoen-rand vir toesigkameras […]
# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê die stad en taxi-verenigings sal saamwerk om veiliger ruimtes vir vroue en gemeenskappe te skep. Dit volg ná die ontdekking van die liggame van nege vroue in Ekurhuleni. Morero het op die eerste Johannesburgse Burgemeesters-lesing in die Soweto-teater gesê gemeenskapsveiligheid bly noodsaaklik. Hy sê taxi-operateurs sal help om […]
# President Cyril Ramaphosa het op die ANC-veteraneliga se presidensiële gholfdag reageer op die moorde op nege vroue in Ekurhuleni en sê mans moet meer doen om geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp. Hy herhaal die onding van geslagsgeweld en vrouemoord is ‘n nasionale krisis. Ramaphosa sê mans moet vroue respekteer en eerbiedig, terwyl die regering […]
# ANC president Cyril Ramaphosa is calling on men to do more to fight gender-based violence and femicide. He responded to the Ekurhuleni murders during the ANC Veterans League’s presidential golf day. Ramaphosa reiterated the scourge is a national crisis. He says men must respect and honour women, while government will deploy more resources, funding […]