# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sê die provinsie se program vir verkeerswagte sal vervang word met ‘n hibriede-veelstroommodel wat wetgewende vereistes, nasionale opleidingstandaarde en langtermyn operasionele behoeftes sal belyn. Die beplande model sal ‘n enkele verkeerseenheid vir die provinsie vestig wat verkeersbeamptes, verkeerswagte en veiligheidsbeamptes sal integreer. Lesufi sê die program sal die beskerming […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi says the Gauteng Traffic Wardens Programme will be repositioned through a hybrid multi-stream model designed to align with legislative requirements, national training standards, and long-term operational needs. The future model will establish a single Gauteng Traffic Wardens Corps operating across three integrated streams: traffic officers, traffic wardens and security officers. Lesufi says […]
# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê hy is bemoedig deur die groot aantal nuwe kiesers wat hy tydens sy veldtog teëgekom het. Hy het gister in Tshwane veldtog gevoer as deel van die kieserregistrasienaweek, voor die plaaslikeregeringsverkiesing in November. Ramaphosa sê die entoesiasme en aktiewe deelname van jongmense herbevestig sy vertroue dat ‘n nuwe geslag […]
# ANC president Cyril Ramaphosa says he has been encouraged by the large number of first-time voters he encountered on the campaign trail. He was on the campaign trail in Tshwane yesterday as part of the voter registration weekend, ahead of the November local government elections. Ramaphosa says the enthusiasm and active participation of young […]
# Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê Suid-Afrika se Grondwet laat slegs die President toe om ministers in sy kabinet aan te stel. Ramaphosa het kommentaar gelewer nadat die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, aan hom geskryf en versoek het dat John Steenhuisen as minister van Landbou verwyder en deur Willem Aucamp vervang word. Ramaphosa […]
# ANC president Cyril Ramaphosa says South Africa’s Constitution permits only the President to appoint ministers to his cabinet. Ramaphosa’s comments come after DA leader Geordin Hill-Lewis wrote to him requesting the removal of John Steenhuisen as Agriculture minister to be replaced by Willem Aucamp. He was speaking during the ANC’s voter registration drive in KwaThema, […]
# The City of Tshwane has announced the successful completion of a public lighting improvement project at the Union Buildings Precinct in Pretoria. The mayor spokesperson, Samkelo Mgobozi says through the City’s Energy and Electricity Business Unit, an overhead streetlight network was constructed and 18 new streetlights were installed and energised along Government Avenue. He says […]
# Die Stad Tshwane het die suksesvolle voltooiing van ‘n verbeteringsprojek vir openbare beligting by die Uniegebou-gebied in Pretoria aangekondig. Die burgemeester se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê die Stad se Energie- en Elektrisiteitseenheid het ‘n oorhoofse straatlignetwerk gebou en 18 nuwe straatligte is langs Government-laan geïnstalleer. Hy sê 25 bestaande straatligte langs Madiba-, Edmond- en […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het die Suid-Afrikaanse Reserwebank gelukgewens met die amptelike opening van sy nuut opgeknapte museum in die land se hoofstad. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die belangrike toevoeging tot Tshwane se kulturele en opvoedkundige landskap versterk die stad se posisie as ‘n sentrum van leer, erfenis, innovasie […]