# The City of Tshwane’s Emergency Services Department is urging residents to remain vigilant, as heavy rains are expected across large parts of Gauteng today. The South African Weather Service has issued a Yellow Level 2 warning for severe thunderstorms. Emergency Services’ spokesperson, Nana Radebe-Kgiba, says a 60-percent chance of rainfall is predicted, bringing with […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die beslaglegging op kokaïen ter waarde van ongeveer 20-miljoen-rand in Midrand, Gauteng, verwelkom. Die polisie het ‘n eiendom in Blue Hills deursoek waar hulle ongeveer 80 kilogram kokaïen in ‘n pakkamer ontdek het. ‘n Ses-en-vyftigjarige man, wat vermoedelik die eienaar van die eiendom is, is in […]
# Gauteng-polisie se Teen-bende-eenheid het ʼn 20-jarige verdagte gearresteer in verband met die dodelike bendeskietery in Westbury vroeër die maand. Vier tieners het ʼn groep van sewe seuns tussen 13 en 19 jaar genader en op hulle losgebrand. Twee is dood en vyf beseer voor die tieners van die toneel weggestap het. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili […]
# Acting Police minister, Firoz Cachalia, has welcomed the major drug bust in Midrand, Gauteng, which led to the seizure of cocaine valued at approximately 20-million-rand. Police raided a property in Blue Hills where they discovered cocaine weighing about 80 kilogrammes hidden in a storage room. A 56-year-old man, who is believed to be the […]
# Gauteng police’s Anti-Gang unit has arrested a 20-year-old suspect in connection with the deadly gang shooting in Westbury earlier this month. Four teenagers approached a group of seven boys between the ages of 13 and 19 and opened fire, killing two and injuring five others before walking away from the scene. Police spokesperson, Brenda […]
# Die Valke-kaptein, Barry Kruger, het voor die Madlanga-kommissie beken dat spanning tydens die arrestasie van sakeman Katiso “KT” Molefe in Sandhurst so hoog geloop het dat dit maklik in ‘n skietgeveg kon ontaard het. Kruger, wat in die Taktiese Operasionele Bestuursafdeling dien, is die derde getuie wat duidelikheid gegee oor die Desember-inhegtenisneming. Hy sê […]
# Die DA in Tshwane sal vandag tydens die Stad se gewone raadsvergadering ‘n mosie van wantroue teen die ANC-onderburgemeester Eugene Modise indien. Die DA-lid, Jacqui Uys, sê die mosie is om aaspreeklikheid te verseker na berigte dat Modise na bewering voordeel getrek het uit ‘n sekuriteitskontrak van etlike miljoene rand met die munisipaliteit. Sy […]
# Die DA sê die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, het 12-miljard-rand aan die munisipale vakbond Samwu toegestaan terwyl hy die stad se verbrokkelende waterinfrastruktuur verwaarloos. Volgens die party, was daar ‘n ooreenkoms wat intussen uitgelek het, om te verseker dat Samwu nie G20-geleenthede ontwrig nie, terwyl inwoners met wateronderbrekings en betogings sukkel terwyl die […]
# Hawks captain Barry Kruger told the Madlanga commission that tensions during the arrest of businessman Katiso “KT” Molefe in Sandhurst were so high that the situation could have ended in a shootout. Kruger, who serves in the Tactical Operations Management Section, is the third witness today to provide clarity on the December arrest. He […]