# Suspended Ekurhuleni Metro Police Department deputy chief Julius Mkhwanazi has dismissed allegations that he was involved in cable theft in the Vaal Triangle, describing the claims as “pure lies”. Speaking before the Madlanga Commission, Mkhwanazi said he had submitted evidence showing the recovered cables were linked to an operation in Mpumalanga involving stolen infrastructure […]
# Die Stad Johannesburg het die eerste regshindernis oorkom in ‘n geskil oor sy verhoogde wateraanvraag-bestuursheffing. Die Hooggeregshof het AfriForum se dringende aansoek teen die heffing van die hand gewys omdat die organisasie nie dringendheid kon bewys nie. Die stad se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê AfriForum het sedert Mei geweet die heffing gaan op 1 […]
# Drie burgers van Lesotho is aangekeer in verband met die massaskietery in die Jumpers-informele nedersetting in Cleveland, Johannesburg, vroeër die maand waarin 13 mense dood en 14 beseer is. Hulle is in die KwaMaiMai-informele nedersetting in hegtenis geneem ná ‘n intensiewe ondersoek waarby verskeie spesialis-wetstoepassingseenhede betrokke was. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê die drie mans […]
# Three Lesotho nationals have been arrested in connection with the mass shooting at Jumpers informal settlement in Cleveland, Johannesburg, earlier this month that left 13 people dead and 14 others injured. They were arrested at the KwaMaiMai informal settlement following an intensive investigation involving several specialised law enforcement units. Police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says […]
# Vyf vermeende ontvoerders is in hegtenis geneem in ‘n intelligensie-gedrewe operasie wat ontvoeringsindikate in Gauteng geteiken het. Die inhegtenisnemings spruit uit die ontvoering van ‘n vrou in Edenvale verlede Woensdag, waarna ‘n losprys van twee-miljoen-rand by haar man geëis is. Die polisie het twee voertuie opgespoor en die verdagtes vasgetrek tydens ‘n beplande oorhandiging. […]
# Five suspected kidnappers have been arrested following an intelligence-driven operation targeting kidnapping syndicates in Gauteng. The arrests stem from the abduction of a woman in Edenvale on 17 June, with a two-million-rand ransom demanded from her husband. Police tracked two vehicles and made arrests during a planned drop yesterday. Spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says three […]
# The City of Johannesburg cleared the first legal hurdle in a dispute over its increased water demand management levy. The Johannesburg High Court dismissed AfriForum’s urgent application to halt the levy, ruling the organisation failed to prove urgency. The city’s Nombuso Shabalala says AfriForum knew since May that the levy would take effect on […]
# Die DA sê Johannesburg ervaar ‘n brandstofkrisis wat sekere munisipale voertuie raak en dienslewering bedreig. Woordvoerder Belinda Kayser‑Echeozonjoku sê departemente en instellings, insluitend Johannesburg Water en Pikitup, word geraak nadat hervullingsdienste opgeskort is. Sy sê ‘n metro wat nie brandstof kan bekostig nie, kan ook nie ‘n bykomende finansiële verpligting van tien-miljard-rand vir ‘n […]
# Die Forum for South Africa kritiseer die 600-miljoen-rand wat toegeken is om veiligheidsmaatreëls te versterk voor die beplande betogings teen onwettige immigrasie. KwaZulu-Natal, Gauteng, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap word beskou as moontlike brandpunte vir geweld. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, het die uitgawes beskryf as paniekbesteding, politieke vertoon en ‘n moontlike plunder-geleentheid wat […]