# City of Ekurhuleni mayor, Nkosindiphile Xhakaza, has welcomed the approval of the metro’s 2026/2027 budget, describing it as a major step towards improving the lives of residents. The 71-billion-rand budget was passed yesterday, after three previous failed attempts to pass it. The breakthrough followed negotiations between the ANC and the DA, with the opposition […]
# The DA says it has forced the ANC to agree to reforms in Ekurhuleni to improve service delivery and protect residents. The city has officially adopted a 71-billion-rand budget for the 2026/2027 financial year. The DA’s Solly Msimanga says the party opposed previous budgets over concerns about affordability but supported a revised deal after […]
# Die DA sê hulle het die ANC in Ekurhuleni gedwing om in te stem tot hervormings om dienslewering te verbeter en inwoners te beskerm. Die stad het amptelik ‘n begroting van 71-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar aanvaar. Solly Msimanga van die DA sê die party het vorige begrotings teengestaan weens kommer oor bekostigbaarheid, maar het […]
# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging doen ‘n beroep op strenger optrede teen politieke geweld voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Die oproep volg op ‘n reeks dodelike aanvalle oor die naweek in Kaapstad, Gqeberha in die Oos-Kaap en die Wes-Rand in Gauteng, waarin ‘n tussenverkiesingskandidaat, ‘n wyksraadslid en twee politieke partylede dood is. Die woordvoerder […]
# The South African Local Government Association calls for tougher action against political violence ahead of the local government elections in November. The call follows a series of deadly attacks over the weekend in Cape Town, Gqeberha in the Eastern Cape and the West Rand in Gauteng, in which a by-election candidate, a ward councillor […]
# Getuie K het voor die Madlanga-kommissie getuig sy was in ‘n romantiese verhouding met die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metro-polisiedepartement, Julius Mkhwanazi, en sê sy het hom gereeld finansieel ondersteun. Mkhwanazi het sowat twee maande ná die begin van die verhouding geld begin vra en gereeld lenings aangegaan wat hy na bewering nooit […]
# Getuie K het aan die Madlanga-kommissie gesê sy het 22-duisend-rand ontvang uit ‘n betaling van 110-duisend-rand wat verband hou met inligting oor vermoedelik edelstene. Dit is deel van die bewyse rakende die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-Metropolisie, Julius Mkhwanazi. Getuie K sê die geld is tussen vyf mense verdeel nadat inligting wat sy verskaf […]
# Witness K has told the Madlanga Commission that she was in a romantic relationship with suspended Ekurhuleni Metro Police Department deputy chief Julius Mkhwanazi and regularly provided him with financial assistance. Mkhwanazi began requesting money about two months into their relationship and frequently sought loans he allegedly never repaid. Witness K said she helped […]
# Die Padverkeerbestuurkorporasie waarsku voetgangersterftes vind steeds hoofsaaklik in Suid-Afrika se metropole plaas ten spyte van ‘n nasionale afname van 13-persent. Byna twee-derdes van die sterftes vind in Kaapstad, eThekwini, Johannesburg, Ekurhuleni en Tshwane plaas, wat volgehoue stedelike padveiligheidsrisiko’s beklemtoon. Die woordvoerder van die korporasie, Simon Zwane sê een-duisend-928 voetgangersterftes is tussen Januarie en Mei […]