# The City of Tshwane’s Group Financial Services will host an outreach programme in Region 1 to help residents resolve municipal account issues and improve service delivery. This initiative forms part of the metro’s commitment to accessible and responsive customer service. The sessions will cover billing enquiries, meter readings, indigent support, property rates, and payment […]
# Die Stad Tshwane versoek inwoners van Mamelodi en omliggende gebiede om dringend hul waterverbruik te beperk. Rand Water het gister met sy beplande onderhoudswerk aan sy infrastruktuur begin om die netwerk betroubaar en doeltreffend te laat werk. Die werk sal na verwagting Maandag klaar wees. Die woordvoerder van die metro, Selby Bokaba, sê die […]
# Die hoofverdagte in die moord op die 30-jarige Olorato Mongale is vanoggend in KwaZulu-Natal deur die polisie doodgeskiet. Haar liggaam is Sondag in Lombardy-Wes in Johannesburg gevind. KZN se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê hulle het inligting ontvang dat een van die verdagtes by ʼn woonkompleks in Amanzimtoti skuil. Hy sê toe die beamptes daar aankom, […]
# South African art has broken yet another record with Vladimir Tretchikoff’s 1955 portrait Lady from the Orient selling for 31.9-million-rand at a Johannesburg auction. The masterpiece captivated bidders with 89 rapid bids, making local history. Internationally, Marlene Dumas’s 1997 painting Miss January also set a new world record for a living female artist, selling for 251.6-million-rand in New […]
# The City of Tshwane is urging residents of Mamelodi and surrounding areas to urgently reduce their water consumption. Yesterday, Rand Water started its planned maintenance of its infrastructure to improve the network’s reliability and efficiency. The maintenance work is expected to be completed on Monday. The metro’s spokesperson, Selby Bokaba, says the levels of the […]
# City Power het die kragtoevoer na die hele Riverpark-gebied in Alexandra afgesny. Dit is deel van die kragverskaffer se optrede teen onwettige elektrisiteitsverbindings in die gebied, wat vroeër die week tot ‘n opstand in die gelei het waarin gemeenskapslede die ingang na die Alexandra-diensleweringsentrum versper het. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê hulle […]
# The main suspect in the murder of 30-year-old Olorato Mongale was shot and killed by police in KwaZulu-Natal this morning. Her body was discovered in Lombardy West in Johannesburg on Sunday. KZN Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, says they received information that one of the suspects was hiding at a residential complex in Amanzimtoti. He says […]
# Die Standard Bank Joy of Jazz het die kunstenaars van sy driedaagse fees aangekondig. Die sterbelaaide program sluit in die Grammy-wenner Esperanza Spalding, die Suid-Afrikaanse pianis Thandi Ntuli, die Afro-popsensasie Tresor, en die hoog aangeskrewe Ababhemu-kwartet. Meer as 50 kunstenaars sal op vier verhoë deelneem aan die fees in sy 26ste jaar met onverbeterlike […]
# Tshwane se stadsraad het die skepping van ‘n advieskomitee vir ekonomiese groei van 3,9 persent goedgekeur. Dit is om kundige leiding en ondersteuning te bied met die instelling van die Tshwane Ekonomiese Herlewingstrategie. Die burgemeester, Nasiphi Moya, se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die strategie is vroeër vanjaar aanvaar en stel ekonomiese groei van 3,9-persent […]