# Die Johannesburgse Landdroshof het borgtog geweier aan die selfverklaarde politieke tussenganger Brown Mogotsi. Die hof het bevind hy kon nie bewys wat sy woonadres is nie en het beslis owerhede sou hom moontlik nie kon opspoor indien hy vrygelaat word nie. Mogotsi staan tereg op aanklagte wat verband hou met ‘n beweerde vals sluipmoordkomplot […]
# The Johannesburg Magistrate’s Court has denied bail to self-proclaimed political fixer Brown Mogotsi. The court found he failed to prove his residential address and ruled without that, authorities could struggle to locate him if released. Mogotsi faces charges linked to the alleged fabrication of an assassination plot in Vosloorus, unlawful possession of a firearm […]
# Die Stad Tshwane nooi jong mense uit om aanlyn in te teken of aan die streekveldtogte van die Ithuba Ekonomiese Jeugontwikkelingsprogram deel te neem. Die doel van die program is om oor die volgende drie jaar 30-duisend geleenthede vir jong mense te bied om vaardighede te verbeter, opleiding in entrepreneurskap te kry en werkgeleenthede te […]
# Die DA in Gauteng het die provinsiale Gesondheidsdepartement gekritiseer nadat hy weer nie die Jack Hindon-kliniek in Pretoria-Noord se elektrisiteitsrekening betaal het nie. Die kliniek is reeds twee weke lank sonder munisipale elektrisiteit. Jack Bloom van die DA sê die kliniek het reeds meer as 60-duisend-rand bestee om basiese dienste aan die gang te hou. Hy […]
# Die Grensbestuurowerheid sê hy het die vertrek van 933 Mosambiekse inwoners deur die Lebombo-grenspos bestuur. Die groep sluit 38 minderjariges in wat verwerk is onder toesig van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê van dié wat teruggestuur is, kom 349 van die Lindela-aanhoudingsgerief as deel van die Departement […]
# The City of Tshwane is inviting young people to sign up on the online portal or attend regional roadshows for the Ithuba Youth Economic Development Programme. The programme aims to create 30-thousand opportunities for young people over the next three years, benefiting from skills development, entrepreneurship training, and job opportunities. Mayoral committee member for Economic Development and […]
# The DA in Gauteng has condemned the provincial Health Department for yet again not paying the electricity bill of the Jack Hindon Clinic in Pretoria North. The clinic has been without municipal power for two weeks. The DA’s Jack Bloom says more than 60-thousand-rand has already been spent by the clinic to keep basic services running. He says […]
# Johannesburg se nooddienste is op hoë gereedheidsgrondslag terwyl ‘n kouefront vinnig oor Gauteng inbeweeg. Nat en koue weersomstandighede word van vandag vir die provinsie voorspel. Johannesburg kan ‘n maksimum- temperatuur van 15-grade Celsius verwag, met ‘n 86-persent kans op reën. Woordvoerder Robert Mulaudzi maan inwoners om versigtig te wees wanneer hulle verwarmers gebruik en […]
# Die African Christian Democratic Party sê zama zama’s bedreig wet en orde in Johannesburg. Onwettige mynwerkers grawe tonnels onder die stad en dit dwing sakeondernemings en inwoners om geld te bestee op noodherstelwerk en tydelike infrastruktuur. ʼn ACDP-woordvoerder, Chris Rohlssen, sê dis duidelik dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag dit nie regkry om onwettige myn-sindikate […]