# Die sakeman Tumelo Nku weier om te sê hoe hy sekere inligting bekom het en het voor die Madlanga-kommissie getuig hy kan homself benadeel as hy die bron bekend maak. Nku word beskuldig dat hy saam met die geskorste Gautengse Verkeerspolisiehoof, Samuel Mashaba, gewerk het om ‘n vals polisie-operasie te reël sodat gekonfiskeerde kokaïen […]
# Businessman Tumelo Nku has refused to reveal how he obtained certain information, telling the Madlanga Commission that disclosing the source could incriminate him. Nku is accused of coordinating with suspended Gauteng Traffic Police Chief Inspector, Samuel Mashaba, to stage a false police bust to steal the confiscated cocaine. Nku has disputed claims of being […]
# Die DA veroordeel die Nasionale Vervolgingsgesag se pleitooreenkoms met die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala as verraad teen aanspreeklikheid. Die staat en die verdediging het tydens sy verskyning in die Pretoriase Handelsmisdaadhof ooreengekom op ‘n vonnis van 15-jaar, met sewe-jaar opgeskort, vir bedrog, korrupsie en geldwassery wat verband hou met ‘n Medicare24-polisietender van 228-miljoen-rand. Die […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê passasiers op Air Europa se eerste regstreekse vlug van Madrid na Gauteng kon die eerste keer die slim-besoekersinligtingsentrum op die OR Tambo-internasionale lughawe ervaar. Sy het voor die Nasionale Raad van Provinsies beklemtoon dat die papierlose platform besienswaardighede in al nege provinsies bekendstel. De Lille sê […]
# The DA has condemned the National Prosecuting Authority’s plea agreement with businessman Vusimuzi “Cat” Matlala, calling it a betrayal of accountability. During his appearance at the Pretoria Specialised Commercial Crimes Court, the state and defence agreed to a 15-year sentence, with seven years suspended, for fraud, corruption and money laundering linked to a 228-million-rand […]
# Die Spaanse lugredery Air Europa het sy eerste gereelde diens na Afrika suid van die Sahara bekendgestel, met ‘n regstreekse roete tussen Madrid en Gauteng wat vanoggend op die OR Tambo Internasionale Lughawe geland het. Die diens, wat gisteraand begin het, sal drie keer per week op ‘n Boeing 787 Dreamliner aangebied word. Die […]
# Die Gautengse gesamentlike bedryfs- en intelligensiestruktuur sê hy is ten volle voorbereid vir Dinsdag se beplande betogings. Die struktuur het ‘n geïntegreerde bedryfsplan ingestel wat wetstoepassingsagentskappe, Binnelandse Sake en gemeenskaps-belanghebbendes betrek. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili sê beamptes sal die reg op vreedsame betogings beskerm terwyl hulle teen geweld, intimidasie en misdadige bedrywighede optree. Sy waarsku […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag en die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se regspan het in die Handelsmisdaadhof in Pretoria ooreengekom op gevangenisstraf van agt-jaar indien hy staatsgetuie word en senior polisie-offisiere ontbloot rondom die Medicare24‑tender wat aan sy onderneming toegeken is. Matlala het ingestem om skuldig te pleit aan bedrog, korrupsie en geldwassery. Die staat […]
# The National Prosecuting Authority and controversial businessman Vusimuzi “Cat” Matlala’s lawyers have agreed in the Pretoria Specialised Commercial Crimes Court to an eight-year prison sentence in exchange for him turning state witness and exposing more senior police officials linked to the Medicare24 tender awarded to his company. Matlala agreed to plead guilty to fraud, […]