# Standard Bank se eerste verslag oor townships se informele ekonomie het onthul dat byna 80-persent van township-ondernemings steeds nie geregistreer is nie. Die verslag fokus op ondernemings wat jaarliks 100-duisend tot 50-miljoen-rand maak in die ekonomiese sentrums van Gauteng, die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en die mineraalryke Noordwes. Altesaam 49-persent van die township-ondernemings word vanuit huise […]
# Die Stad Ekurhuleni waarsku al sy diensverskaffers en die publiek oor ‘n nuwe gesofistikeerde betalingsbedrogspul wat op sosiale media die rondte doen. Dit behels bedrieërs wat vals betalingsooreenkomsbriewe skep, soos ‘n bedrieglike dokument wat onlangs ontdek is, wat aan ‘n diensverskaffer gerig is. Die metro se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê die bedrieglike briewe beloof […]
# Standard Bank’s inaugural Township Informal Economy Report has revealed that nearly 80-percent of township businesses remain unregistered. The report zooms in on businesses raking in 100-thousand-to-50-million-rand annually across the economic hubs of Gauteng, the Western Cape, KwaZulu-Natal and the mineral-rich North West. A total of 49-percent of the township businesses operate from homes or […]
# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die Mogale City-munisipaliteit se besluit om die installering van meters vir voorafbetaalde elektrisiteit tydelik op te skort. Dit volg nadat die party daarop gewys het die munisipaliteit se huidige proses bied nie doeltreffende kredietbeheermaatreëls nie. Lourens Gouws van die party sê daar was voorvalle waar sommige inwoners se elektrisiteit, wat […]
# The City of Ekurhuleni has issued a warning to all its service providers and the public about the latest sophisticated payment scam doing the rounds on social media. The scam involves fraudsters creating fake payment agreement letters, such as a fraudulent document recently uncovered, which was addressed to a service provider. The metro’s spokesperson, Zweli Dlamini, says the fraudulent letters promise a significant […]
# The Freedom Front Plus has welcomed the Mogale City Municipality’s decision to temporarily suspend the installation of prepaid electricity meters. This comes after the party pointed out that the municipality’s current process does not provide for effective credit-control measures. The FF Plus’ Lourens Gouws says this follows instances where some residents’ electricity supply, which […]
# Solidariteit is bekommerd oor die Gautengse Departement van Onderwys se voorneme om voort te gaan met grootskaalse poste-vermindering by skole in die provinsie. Die departement het die dit toegeskryf aan begrotingsbeperkings. Pieter Jordaan van Solidariteit sê as poste deur die departement gesny word, verskuif die druk na skole se beheerliggame, en uiteindelik na ouers […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die hoof van Gauteng se Gesondheidsdepartement, Lesiba Arnold Moletana, se skorsing is ʼn stap in die rigting van aanspreeklikheid. Sy naam word genoem in die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na tenderbedrog waar miljoene geplunder is deur gunslone en onregmatige kontrakte. Anton Alberts van die VF Plus sê die wanadministrasie, bedrog […]
# Die DA in Tshwane sê sedert die ANC/EFF/ActionSA-veelparty-koalisieregering beheer oor die metro oorgeneem het, het dienslewering en finansiële bestuur agteruit gegaan. Die burgemeester Nasiphi Moya het Dinsdag gesê die vermindering van Eskom-skuld, die befondsing van ‘n begroting en die heropbou van dienste is van die vordering wat hulle na een jaar in die amp […]