# Die Gautengse Departement van Menslike Nedersettings sê die DA se verklaring oor die onwettige besetting van behuisingsprojekte is misleidend. Die party beskuldig die departement dat hy versuim om behuisingsprojekte te beskerm en sê 14 is die afgelope vyf jaar onwettig beset – onder meer Eagle Nest, Western Mega Project en Danville. Woordvoerder Tahir Sema […]
# The Gauteng Human Settlements Department says the DA’s statement on the illegal occupation of housing projects is misleading. The party has accused the department of failing to protect housing projects, with 14 out of 45 having been illegally occupied in the last five years. These include Eagle Nest, Western Mega Project and Danville. Spokesperson […]
# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê ten spyte van aansienlike vordering, is daar steeds aanvraag vir plasing in spesiale skole in die provinsie. Tans wag 702 leerders op plasing by hierdie skole. Van hierdie leerders woon 419 skool by, terwyl 153 nie skoolgaan nie en hulp van hulpbron-sentrums ontvang. Nog 52 leerders […]
# Gauteng Education MEC Lebogang Maile says that despite considerable progress, the province continues to experience demand for special school placement. Currently, 702 learners are awaiting placement in special schools. Of these, 419 are attending school, while 153 are out of school and receiving support through Resource Centres. A further 52 pupils are in Special […]
# Gauteng het ‘n afname van 96,34-persent in nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer aangeteken, met 166 gevalle in Oktober verlede jaar wat verlede maand tot slegs ses gedaal het. Meer as 542-duisend diere is ingeënt, terwyl 94-persent buite voerkrale hul aanvanklike inentings ontvang het. Die provinsiale Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling se woordvoerder, Danisile Sathekge, […]
# Gauteng has recorded a 96.34-percent decline in new foot-and-mouth disease outbreaks, with cases dropping from 166 to six between October last year and last month. Over 542-thousand animals were vaccinated, with 94-percent of cattle outside feedlots receiving initial vaccinations. The provincial Department of Agriculture and Rural Development’s spokesperson, Danisile Sathekge, says 176 of 308 […]
# Die vermeende meesterbrein van ‘n sindikaat wat betrek word by tien-miljoen-rand se bedrog in die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng is vanoggend in hegtenis geneem. Die provinsiale taakspan vir politieke moorde het die voormalige diensverskaffer, die 25-jarige Janitha van Reenen, aangekeer toe sy die Landdroshof in Vanderbijlpark verlaat het waar sy vir ‘n soortgelyke saak verskyn […]
# The alleged mastermind behind a syndicate accused of defrauding Gauteng’s Emfuleni Municipality out of nearly ten-million-rand was arrested this morning. Former service provider, 25-year-old Janitha van Reenen, was apprehended by the provincial political killings task team while leaving the Vanderbijlpark Magistrate’s Court, where she appeared in another similar case. She was granted bail by […]
# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement het ‘n grootskaalse soektog van stapel gestuur nadat ‘n geregsdienaar aan diens se dienswapen geroof is in Lenasia. Polisiewoordvoerder Xolani Fihla sê die amptenaar was vroeër vandag besig met amptelike pligte toe verskeie mense hom aangeval het. Hy sê die aanvallers het hom ontwapen en in die rigting van die Goue […]