# Die Raad van Gesondheidsorgfinansierders sê ‘n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat president Cyril Ramaphosa beveel om rekords te oorhandig oor sy besluit om die Nasionale Gesondheidsversekeringwet te onderteken, is ‘n oorwinning vir die oppergesag van die reg. Die hof het beslis dat Ramaphosa se besluit hersien kan word en het hom tien […]
# ActionSA het die elf-miljard-rand Montrose Mega-projek in Randfontein, Gauteng, veroordeel en dit ‘n dodelike simbool van die regering se verwaarlosing genoem. Ten spyte van drie oorsigbesoeke in 2024, was daar geen optrede nie. ‘n Kind is onlangs in ‘n onbeveiligde septiese tenk dood, en ‘n man is dood nadat ‘n struktuur op hom ineengestort […]
# Die Departement van Indiensneming en Arbeid sê die nuwe sektorale teikens kragtens die Wet op Gelyke Indiensneming is nie raskwotas nie, maar ‘n manier om billike verteenwoordiging in die werkplek te verseker. Die departement het in die Hooggeregshof in Pretoria aangevoer die teikens is in oorleg met die betrokke sektore ontwikkel en is wel […]
# The Board of Healthcare Funders says a ruling by the High Court in Pretoria compelling president Cyril Ramaphosa to hand over records on his decision to sign the National Health Insurance Act is a victory for the rule of law. The court ruled that Ramaphosa’s decision can be reviewed and gave him ten days […]
# The Department of Employment and Labour says new sectoral targets under the Employment Equity Act are not racial quotas, but a way to ensure fair workplace representation. Defending the changes in the High Court in Pretoria, the department argued the targets were developed in consultation with affected sectors and are flexible. The department’s legal […]
# Die hofsaak teen ’n persoon wat verbind word met die ontvoering van die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat Zodwa Mdhluli is om jurisdiksionele redes oorgeplaas vanaf Mamelodi in Pretoria na KwaMhlanga in Mpumalanga. Drie ander beskuldigdes sal later die week in dieselfde hof verskyn. ‘n Operasie het Sondag tot vier inhegtenisnemings gelei, met een […]
# ActionSA has condemned the eleven-billion-rand Montrose Mega Project in Randfontein, Gauteng, calling it a deadly symbol of government neglect. Despite three oversight visits in 2024, no action has been taken. A child recently died in an unsecured septic tank, and a man was killed by a collapsed structure. ActionSA’s Emma More demands urgent safety, […]
# City Power worstel met wydverspreide kragonderbrekings in Alexandra wat veroorsaak word deur ernstige netwerkoorbelading en ‘n groot aantal kabelprobleme. Gebiede wat geraak word sluit in 1ste tot 14de Laan, asook gedeeltes van 4de tot 8ste Laan. Tegnici is besig om kabels te vervang en foute te toets. Woordvoerder Isaac Mangena sê ladingsvermindering sal gedurende […]
# ‘n Vermeende transitorower in Gauteng het sy been verloor toe hy vroeër vandag probeer het om ‘n geldwa op te blaas tydens ‘n rooftog in Thokoza in Ekurhuleni. Die toestel het ontplof toe die verdagte na bewering probeer het om ‘n gepantserde geldwa op te blaas. Die verdagte is op die toneel ernstig beseer. […]