# Die polisie het ‘n hoëvlak-ondersoek begin ná die poging tot moord op die adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan. Hy is gisteraand in Derdelaan in Houghton, Johannesburg, geskiet en tans in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het ook opdrag gegee dat die […]
# Police have launched a high-level investigation following the attempted assassination of Crime Intelligence deputy head, Feroz Khan. He was shot on Third Avenue in Houghton, Johannesburg, yesterday evening, and is currently in a critical condition in hospital. National Police spokesperson, Athlenda Mathe, says Acting National Police Commissioner, Puleng Dimpane, has further directed that the […]
ʼn Beampte van die Johannesburgse Metropolisie wat van diens af was, is gearresteer nadat sy na bewering gisteroggend in Soweto ʼn mede-beampte wat ook van diens af was, doodgeskiet het. Volgens voorlopige berigte was ʼn vroue-beampte na bewering betrokke by ʼn huishoudelike stryery met haar vriendin voor sy ʼn kollega en vriend gekontak het om […]
# An off-duty Johannesburg Metropolitan Police Department officer has been arrested after allegedly shooting and killing a fellow off-duty officer in Soweto yesterday morning. Preliminary reports allege that a female JMPD officer was involved in a domestic altercation with her girlfriend before contacting a colleague and friend to assist in transporting the girlfriend away from […]
# Die adjunk- Misdaadintelligensiehoof, Feroz Khan, is in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal nadat hy na bewering gisteraand in Houghton, Johannesburg, geskiet is. Hy het volgens berigte in Derde Laan gery toe hy deur gewapende mans in ‘n wit Mercedes-Benz gekonfronteer is. Twee skote is skynbaar gevuur en hy is na bewering in die […]
# Deputy Crime Intelligence boss, Feroz Khan, is in a critical condition in hospital, after he was allegedly shot in Houghton, Johannesburg, last night. According to reports, He was driving on Third Avenue when gunmen in a white Mercedes-Benz approached him. It is believed two shots were fired, and he was allegedly hit in the […]
# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, het kommer uitgespreek oor korrupsie met leerdervervoer. Dit volg ná ʼn omvattende interne assessering wat korrupsie, finansiële wanbestuur en bestuursmislukkings by provinsiale staatskole onthul het. Maile sê daar is prima facie bewyse dat sommige diensverskaffers ʼn wanvoorstelling verskaf van die gehalte, hoeveelheid en toestand van voertuie wat […]
# President Cyril Ramaphosa het ʼn beroep op koning Misuzulu Zulu gedoen om vreedsame betogings aan te moedig onder diegene wat bekommerd is oor onwettige immigrasie. Hy het die koning gister by die amptelike presidentswoning in Pretoria ontvang. Die Presidensie sê die ontmoeting is deel van die regering se voortgesette beraadslaging met rolspelers en maatskaplike […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê sy departement is daartoe verbind om korrupsie in die provinsiale onderwys-ekostelsel uit te roei. ‘n Omvattende interne evaluering in opdrag van die departement, het tussen 2023 en Junie 2026 41 ernstige gevalle van korrupsie, finansiële wanbestuur, wanadministrasie en verkrygingsonreëlmatighede aan die lig gebring. Maile sê skoolhoofde, […]