# The DA in Gauteng says premier Panyaza Lesufi’s government is failing residents as the Department of Roads and Logistics faces 988 lawsuits, costing nearly 199-million-rand in legal fees and settlements over the past five years. DA spokesperson Evert du Plessis says potholes, sinkholes, and faulty traffic lights endanger lives and damage vehicles. He demands […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het aan die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria gesê die minister van Polisie het geen gesag om in te meng by die Suid-Afrikaanse Polisiediens se operasionele of bestuursbesluite nie. Sy getuienis volg nadat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, op spesiale verlof geplaas is te midde van voortdurende ondersoeke […]
# National police commissioner Fannie Masemola has told the Madlanga commission of inquiry in Pretoria that the minister of Police has no authority to interfere in operational or managerial decisions of the South African Police Service. His testimony comes as Police minister Senzo Mchunu remains on special leave amid ongoing scrutiny of political interference and […]
# The DA in Gauteng will ask the Public Protector to investigate the Education Department’s failure to oversee 2.2-billion-rand allocated since 2019 to the ANC-linked Matthew Goniwe School of Leadership and Governance. The department admitted it does not monitor how funds are spent, despite legal obligations under the Public Finance Management Act. The DA says […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê die Madlanga-kommissie bied ‘n unieke geleentheid om oor die uitdagings waarmee die Suid-Afrikaanse Polisiediens te kampe het, te besin en ‘n pad uit te stippel vir betekenisvolle hervorming. Die sittings in Pretoria het hervat, met Masemola wat getuig ná die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Masemola sê aanspreeklikheid, deursigtigheid […]
# National police commissioner Fannie Masemola says the Madlanga commission offers a unique opportunity to reflect on the challenges facing the South African Police Service and to chart a path for meaningful reform. The hearings resumed in Pretoria, with Masemola testifying after KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. Masemola said accountability, transparency, and addressing police shortcomings […]
# Een persoon is dood en nog een gewond in ‘n skietvoorval Sondag op die perseel van die Pretoria High School Old Boys-klub in Lynnwood, Pretoria. Die voorval het plaasgevind toe vier mans probeer het om ‘n motor te steel. Die polisie sê toe hulle op die toneel aankom, was twee mense geskiet en ‘n […]
# Eskom sê hy is vasberade om ladingvermindering teen Maart met 15- tot 20-persent te verminder en dit binne twee jaar uit te skakel. Die kragvoorsiener stel hierdie week ladingvermindering in dele van Gauteng in. Gebiede wat soggens minder krag sal ontvang, sluit in Naledi, Dobsonville, Mabopane, Winterveldt en Jabulani. Saans sal ladingvermindering geld in […]
# Die 7de jaarlikse Tshwane Varsity-hackathon begin vandag in die veeldoelige saal van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Ga-Rankuwa-kampus. Die geleentheid sal van die slimste en mees kreatiewe rekenaar-slimkoppe van regoor die metro byeenbring vir ‘n intensiewe kompetisie van 48-uur wat op innovasie en probleemoplossing sal fokus. Altesaam 150 studente van TUT, Tuks, Unisa […]