# Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat beamptes van die Taktiese Reaksie-eenheid van die Johannesburgse Metropolisie gister onwettige vuurwapens in Lufhereng, Gauteng, onderskep het. Woordvoerder Xolani Fihla sê beamptes het reageer op inligting oor ‘n vuurwapentransaksie wat met ‘n voertuig verbind was en die voertuig afgetrek. Die polisie het ‘n geweer met ‘n magasyn, […]
# Rugby: Die Stad Johannesburg en die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika sê hulle is gereed om ondersteuners op Ellispark te verwelkom vir vanaand se wedstryd tussen die Leeus en Nieu-Seeland. Die Springbokke en Nieu-Seeland het die naweek die eerste toets op dieselfde stadion gespeel. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsontwikkeling, Thapelo Amad, sê die Ellispark-omgewing is belangrik en […]
# Verskeie Johannesburgse voorstede ondervind droë krane na ‘n kragonderbreking by Rand Water se Eikenhof-pompstasie. Johannesburg Water sê die pomp van water is gister herstel, maar die toevoer is nog nie op volle vermoë nie. Voorstede wat geraak word, sluit in Randburg, Roodepoort en Crown Gardens, en die Commando-stelsel wat Brixton, Hursthill en Crosby bedien. […]
# Rugby: The City of Johannesburg and Passenger Rail Agency of South Africa say they are ready to welcome fans to Ellis Park Stadium for tonight’s match between the Lions and New Zealand. The stadium hosted the Springboks and New Zealand over the weekend. Member of the Mayoral Committee for Community Development Thapelo Amad says […]
# Transnet het aangekondig hy wil ontslae raak van 15 sake-eiendomme wat nie meer as kernbates beskou word nie. Dit sluit in die ikoniese Carlton-sentrum in Johannesburg, gholfbane en winkelsentrums. Transnet het die Carlton-sentrum in 1999 by Anglo American gekoop teen 33-miljoen-rand. Die gebou was jare die hoogste in Suid-Afrika, met sy 50 verdiepings wat […]
# Die Vryheidsfront Plus se voormalige koukusleier in Tshwane, Grandi Theunissen, het by die DA aangesluit. Hy het dit vanoggend op ‘n nuuskonferensie bekend gemaak en die DA beskryf dit as ‘n beduidende politieke skuif in Gauteng. Die VF Plus het Theunissen vroeër die maand verwyder as koukusleier nadat hy sedert 2021 in die rol […]
# Former Freedom Front Plus caucus leader in Tshwane, Grandi Theunissen, has joined the DA. He made the announcement at a media briefing this morning, in what the DA described as a significant Gauteng political move. The FF Plus removed Theunissen as caucus leader earlier this month after serving in the position since 2021. The […]
# The DA calls for a broader investigation into corruption in Emfuleni Municipality after five employees were arrested over allegations of fraud, theft and tampering with essential infrastructure. The DA’s Kingsol Chabalala says police allege the suspects posed as officials to reconnect electricity, then pocketed the fees. He called for full accountability:
# Several Johannesburg suburbs face dry taps after a power failure at Rand Water’s Eikenhof pump station. Joburg Water says pumping was restored yesterday, but is not yet at full capacity. Suburbs affected include Randburg, Roodepoort and Crown Gardens, and the Commando system serving Brixton, Hursthill and Crosby. The utility says customers will experience poor […]