# The South African Weather Service has warned of a cold front expected to bring icy conditions, rain, and snow to parts of South Africa from tomorrow night into Monday. The Western Cape will be hit first today, with strong winds and scattered showers. Snow is forecast over high-lying areas in the Western and Eastern […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen ‘n kouefront met ysige toestande, reën en sneeu in dele van Suid-Afrika van môreaand tot Maandag. Die Wes-Kaap sal vandag eerste getref word, met sterk wind en verspreide buie. Sneeu word voorspel oor hoogliggende gebiede in die Wes- en Oos-Kaap, Lesotho en die Drakensberge. Die weerdiens waarsku temperature in […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die Clean Cities and Towns-veldtog, wat in Kliptown, Soweto van stapel gestuur is, sal verder as Johannesburg uitbrei. Mashatile het by die Walter Sisulu-plein van Toewyding gesê die veldtog bevorder skoner, groener stedelike ruimtes en inklusiewe gemeenskappe. Hy beklemtoon die regering se doel is om met inwoners saam te werk […]
# Deputy president Paul Mashatile says the clean cities and towns campaign, launched in Kliptown, Soweto, will expand beyond Johannesburg. Speaking at the Walter Sisulu Square of Dedication, Mashatile said the campaign aims to promote cleaner, greener, and more inclusive communities. He stressed that the goal is for the government to work with residents to […]
# Die Gemeenskapsveiligheidskomitee van die Gautengse Wetgewer het provinsiale wetstoepassing geprys vir ‘n afname van 7,9-persent in ernstige misdade vanaf Januarie tot Maart vanjaar. Volgens statistieke het moord met 10,8-persent afgeneem, met polisie-optrede soos Operasie Shanela wat meer as 28-duisend arrestasies opgelewer het. Die komitee het egter diep kommer uitgespreek oor twee massamoorde, die dood […]
# The Gauteng Legislature’s Community Safety Committee has praised provincial law enforcement for a 7.9-percent drop in serious crimes from January to March 2025. According to the statistics, murder declined by 10.8-percent, with police actions like Operation Shanela yielding over 28-thousand arrests. However, the committee has expressed deep concern over two mass killings, the deaths […]
# Die gestorwe Suid-Afrikaanse dramaturg doktor Mbongeni Ngema se drama The Zulu open vanaand in die Joburg Theatre. Die produksie met hoofakteurs Abdul Khoza en Nhlakanipho Manqele, delf diep in die geskiedenis van die Zoeloe-nasie. Met wortels in kulturele erfenis en geskiedkundige gebeure, word die identiteit, krag en volgehoue weerstand van die Zoeloe-mense uitgebeeld. Die […]
# Die Stad Tshwane sê beplande instandhouding gaan belangrike kliëntediens-stelsels raak van sesuur vanaand tot sesuur Maandagoggend. Gedurende die tydperk sal die afdeling vir Inligting en Kommunikasietegnologie noodsaaklike instandhouding aan die SAP-datastelsels doen. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê dienste wat nie beskikbaar sal wees nie, sluit in intekenstelsels vir navrae, e-pos-ondersteuning vir kliëntediens, […]
# Die Stad Tshwane sê die plan vir een-duisend-98 eenhede by die Chantelle-behuisingsprojek bly op dreef. Die metro het die konstruksiemaatskappy se kontrak beëindig nadat dit nie sperdatums gehaal het waarop ooreengekom is nie. Die projek wat bekostigbare huureenhede vir middel- tot lae-inkomstegroepe wil bied, se huur wissel van een-duisend-850-rand tot 22-duisend-rand per maand. Die metro sê […]