# Die DA in Gauteng berig provinsiale skole gaan agteruit en het ‘n agterstand van 31,3-miljard-rand in instandhouding. Die DA-lid, Michael Waters, sê ten spyte hiervan is slegs 427-miljoen-rand of 1,36-persent van die nodige fondse vir herstelwerk in die 2024/2025-boekjaar bewillig. Waters beweer die toestande vir leerders is onveilig aangesien amptenare glo die krisis miskyk. […]
# The DA in Gauteng reports that provincial schools are deteriorating, with a maintenance backlog of 31.3-billion-rand. The DA’s Michael Waters says despite this, only 427-million-rand or 1.36-percent of the required funds has been allocated for repairs in the 2024/25 financial year. Waters claims unsafe conditions for learners as officials allegedly overlook the crisis. He […]
# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement sê daar is ‘n geen-verdraagsaamheidsbeleid vir dronkbestuur, ná die arrestasie van 112 motoriste tydens geteikende operasies in die stad. Motoriste word versoek om vooruit te beplan, gebruik te maak van openbare vervoer of ‘n aangewese bestuurder te reël om die gevare van bestuur onder die invloed te vermy. ‘n JMPD-polisiewoordvoerder, Xolani […]
# The Johannesburg Metro Police Department says it has a zero-tolerance policy for drunk driving, following the arrest of 112 motorists during targeted operations across the city. Motorists are urged to plan ahead, use public transport, or arrange a designated driver to avoid the dangers of driving under the influence. JMPD police spokesperson Xolani Fihla, […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta moedig seuns aan om openlik te wees oor seksuele misbruik deur manlike onderwysers. Dit volg nadat ‘n voormalige Pretoriase onderwyser en skoolhoof, Martin Kotze, wat beskuldig is van die seksuele voorbereiding van jong seuns, verlede maand selfdood gepleeg het. Kotze het glo skuld erken aan soortgelyke oortredings in ‘n Randburgse […]
# Education activist Hendrick Makaneta urges boys to speak out against sexual abuse by male teachers. This after a former Pretoria teacher and principal, Martin Kotze, accused of grooming young boys, died by suicide last month. Kotze had reportedly admitted guilt to similar offences in a Randburg school hearing when he took his own life. […]
# Die DA ondersoek ‘n 2,5 miljoen-rand-kontrak wat die Gautengse Gesondheidsdepartement aan Modjadji Creations toegeken het. ‘n ANC-taklid, Nhlake Pricilla Mothobuka, besit die onderneming. Sy is na berigte ook ‘n goeie vriend van die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko. Jack Bloom van die DA sê die kontrak is in November 2024 uitgereik vir byna agt-duisend-500 […]
# The DA is scrutinising the Gauteng Health Department’s 2.5-million-rand contract awarded to Modjadji Creations, owned by ANC branch member Nhlake Pricilla Mothobuka. She is apparently also a close friend of Health MEC Nomantu Nkomo-RalehokoThe DA’s Jack Bloom says the contract, issued in November 2024, was for nearly eight-thousand-500 golf shirts at 280-rand each. Bloom […]
# Die DA sê meer as ‘n miljard-rand is vermors op opknappings by 1 Militêre Hospitaal in Pretoria, met kritieke afdelings wat na 25 jaar steeds in ‘n haglike toestand is. Die party sê hoewel die minister van Verdediging, Angie Motshekga, volhou dat die inrigting in ‘n goeie toestand is, bly noodsaaklike afdelings soos noodteaters […]