# Die Stad Tshwane sê beplande instandhouding gaan belangrike kliëntediens-stelsels raak van sesuur vanaand tot sesuur Maandagoggend. Gedurende die tydperk sal die afdeling vir Inligting en Kommunikasietegnologie noodsaaklike instandhouding aan die SAP-datastelsels doen. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê dienste wat nie beskikbaar sal wees nie, sluit in intekenstelsels vir navrae, e-pos-ondersteuning vir kliëntediens, […]
# Die Stad Tshwane sê die plan vir een-duisend-98 eenhede by die Chantelle-behuisingsprojek bly op dreef. Die metro het die konstruksiemaatskappy se kontrak beëindig nadat dit nie sperdatums gehaal het waarop ooreengekom is nie. Die projek wat bekostigbare huureenhede vir middel- tot lae-inkomstegroepe wil bied, se huur wissel van een-duisend-850-rand tot 22-duisend-rand per maand. Die metro sê […]
# The City of Tshwane says a planned maintenance will affect key customer systems from 6pm tonight until 6am on Monday. During this period, the Information and Communication Technology division will be conducting essential maintenance on the SAP Data Systems. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says customer care enquiries logging systems, customer service email support, […]
# The late, renowned South African playwright, doctor Mbongeni Ngema’s play The Zulu opens at the Joburg Theatre tonight. The production led by actors Abdul Khoza and Nhlakanipho Manqele delves deep into the history of the Zulu nation. Rooted in cultural heritage and historical events, the play captures the identity, strength, and enduring resistance of […]
# The City of Tshwane says the plan to deliver one-thousand-and-98 units at Chantelle Housing Project remains intact. The metro terminated the contract with the construction company after it failed to meet the agreed timelines. The project, aimed at providing affordable rental units to the middle and lower income bracket, ranges from one-thousand-850-rand to 22-thousand-rand per month. The […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy gaan met die LUR vir Landbou, Vuyiswa Ramakgopa, en betrokke departementele amptenare skakel om seker te maak omvattende maatreëls word ingestel om bye te beskerm. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Byeboere Organisasie beklemtoon het omvattende stappe moet gedoen word om bye te beskerm. Jaco Mulder van die VF Plus […]
# Die Wes-Kaapse Landboudepartement waarsku veeboere om waaksaam en versigtig te wees. Dit volg nadat nuwe gevalle van bek-en-klouseer in Newcastle en Bergville in KwaZulu-Natal aangemeld is, wat by veilings ook na Mpumalanga en Gauteng versprei het. Die departement se woordvoerder, Mary James, sê boere word aangeraai om diere net by betroubare bronne te koop […]
# Die GOOD-party sê hy is versigtig optimisties oor die jongste misdaadstatistiek wat van Januarie tot Maart 2025 ‘n sterk en gerusstellende afname in misdaad in Tshwane aandui. In vergelyking met dieselfde tydperk in 2024 is daar ‘n afname van 17,7-persent in moorde van 226 tot 186. Verkragting daal met 3,1-persent en rooftogte by nie-residensiële […]
# Die polisie in Tshwane het gister Operasie Shanela in Boschkop en Cullinan uitgevoer en 311 verdagtes gearresteer. Die verdagtes se oortredings sluit in moord, poging tot moord, verkragting, afpersing en gewapende roof. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê by ʼn padblokkade in Boschkop is 24 onwettige buitelanders aangekeer: