# Die Stad Ekurhuleni se Ramp- en Noodbestuursdienste bly op hoë gereedheidsgrondslag te midde van uiterse koue temperature. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê ‘n intense lae afsny-stelsel, wat gewoonlik saam met erge winterweer voorkom, sal Suid-Afrika se weer na verwagting oor die naweek tot volgende week beïnvloed. Die woordvoerder van die nooddienste, William Ntladi, sê ‘n […]
# The City of Ekurhuleni Disaster and Emergency Management Services remains on high alert to deal with extreme cold temperatures. The South African Weather Service announced that an intense cut-off low system, associated with severe and extreme winter weather, is expected to affect South Africa over the weekend going into next week. Emergency’s spokesperson, William Ntladi says a significant […]
# The South African Weather Service has warned of a cold front expected to bring icy conditions, rain, and snow to parts of South Africa from tomorrow night into Monday. The Western Cape will be hit first today, with strong winds and scattered showers. Snow is forecast over high-lying areas in the Western and Eastern […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen ‘n kouefront met ysige toestande, reën en sneeu in dele van Suid-Afrika van môreaand tot Maandag. Die Wes-Kaap sal vandag eerste getref word, met sterk wind en verspreide buie. Sneeu word voorspel oor hoogliggende gebiede in die Wes- en Oos-Kaap, Lesotho en die Drakensberge. Die weerdiens waarsku temperature in […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die Clean Cities and Towns-veldtog, wat in Kliptown, Soweto van stapel gestuur is, sal verder as Johannesburg uitbrei. Mashatile het by die Walter Sisulu-plein van Toewyding gesê die veldtog bevorder skoner, groener stedelike ruimtes en inklusiewe gemeenskappe. Hy beklemtoon die regering se doel is om met inwoners saam te werk […]
# Deputy president Paul Mashatile says the clean cities and towns campaign, launched in Kliptown, Soweto, will expand beyond Johannesburg. Speaking at the Walter Sisulu Square of Dedication, Mashatile said the campaign aims to promote cleaner, greener, and more inclusive communities. He stressed that the goal is for the government to work with residents to […]
# Die Gemeenskapsveiligheidskomitee van die Gautengse Wetgewer het provinsiale wetstoepassing geprys vir ‘n afname van 7,9-persent in ernstige misdade vanaf Januarie tot Maart vanjaar. Volgens statistieke het moord met 10,8-persent afgeneem, met polisie-optrede soos Operasie Shanela wat meer as 28-duisend arrestasies opgelewer het. Die komitee het egter diep kommer uitgespreek oor twee massamoorde, die dood […]
# The Gauteng Legislature’s Community Safety Committee has praised provincial law enforcement for a 7.9-percent drop in serious crimes from January to March 2025. According to the statistics, murder declined by 10.8-percent, with police actions like Operation Shanela yielding over 28-thousand arrests. However, the committee has expressed deep concern over two mass killings, the deaths […]
# Die gestorwe Suid-Afrikaanse dramaturg doktor Mbongeni Ngema se drama The Zulu open vanaand in die Joburg Theatre. Die produksie met hoofakteurs Abdul Khoza en Nhlakanipho Manqele, delf diep in die geskiedenis van die Zoeloe-nasie. Met wortels in kulturele erfenis en geskiedkundige gebeure, word die identiteit, krag en volgehoue weerstand van die Zoeloe-mense uitgebeeld. Die […]