# The City of Tshwane has launched a new reporting system for fraud and financial misconduct that prioritises whistle-blower safety. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo Morodi, says secure, anonymous channels, including walk-in centres and a fraud hotline, will allow the public and officials to report unethical conduct without fear. Reports can […]
# Die Stad Tshwane het vyf lede van sy Nooddienste vereer wat deelgeneem het aan die Hennopsrivier-herwinning van drie vermiste polisiekonstabels. Die liggame van Linda Cebekhulu, Boipelo Senoge en Keamogetswe Buys is verlede week in die rivier gevind. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die onvermoeide soektog deur die vyf lede en ander agentskappe […]
# Die Stad Johannesburg sê hy verskerp dié maand sy pogings vir ‘n omvattende verifikasie in sekere woongebiede om korrekte meterlesings te verseker. Dit is deel van die metro se projek vir ‘n effektiewe rekeningstelsel om munisipale rekeninge aan alle kliënte te verbeter. Die metro se woordvoerder, Nkosana Lekotjolo, sê die doel van die projek […]
# Die Stad Johannesburg nooi organisasies om voorstelle in te dien vir vennootskappe wat fokus op vaardigheidsontwikkeling en indiensneming. Die inisiatief van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling teiken 32 geleenthede in 11 sektore, insluitend landbou, vervaardiging en digitale dienste. Verkose vennote sal geakkrediteerde opleiding, werkplasings en marktoegang voorsien. Voorstelle moet teen 19 Mei om vieruur […]
# The City of Tshwane has honoured five members of its Emergency Services Department, who participated in the Hennops River recovery operation, of three missing police constables. The bodies of Linda Cebekhulu, Boipelo Senoge, and Keamogetswe Buys were found in the river last week. The mayor’s spokesperson, Zintle Mahlati, says the tireless search by the five […]
# ‘n Professor van die Universiteit van Johannesburg, Philiswa Nomngongo span nanotegnologie in om waterbesoedelingstowwe op te spoor en te verwyder. Nanotegnologie bied instrumente soos sensors en membrane om gifstowwe op te spoor en te verwyder. Die Departement van Water en Sanitasie se 2023 Bloudruppel-oudit het bevind dat 46-persent van die land se water besoedel […]
# The City of Johannesburg says it is this month intensifying its efforts to conduct major meter verification in identified residential areas to get correct meter readings. This is part of the metro’s billing optimisation project to improve municipal bills for all customers. The metro’s spokesperson, Nkosana Lekotjolo, says the meter verification project is aimed […]
# Johannesburg se metropolisie sê hy sal voortgaan om onwettige bedrywighede te bekamp. Dit volg op die inhegtenisneming van 115 motoriste in een week vir bestuur onder die invloed van alkohol. Die JMPD-woordvoerder, Xolani Fihla, sê die syfer beklemtoon die gevaar van dronkbestuur en beklemtoon hul toewyding. Hy sê padveiligheid is ‘n gedeelde verantwoordelikheid:
# The City of Johannesburg is inviting organisations to submit proposals for partnerships focused on skills development and employment. Coordinated by the Department of Economic Development, the initiative targets 32 opportunities across 11 sectors, including agriculture, manufacturing, and digital services. Selected partners will provide accredited training, job placements, and market access. Proposals are due by […]