# The Patriotic Alliance has cleared its deputy president Kenny Kunene, of any wrongdoing following an internal forensic investigation, after his alleged links to murder accused Katiso “KT” Molefe. He was found in Molefe’s Sandton home when police pounced on him to arrest him for the murder of Oupa Sefoka, popularly known as DJ Sumbody. […]
# Die EFF sê Helen Zille het geen begrip van die Stad Johannesburg se ingewikkelde kwessies en hoe om dit op te los nie. Zille is die DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg vir volgende jaar se plaaslike-regeringsverkiesing. Indien sy verkies word, sal Zille op 74 jaar die oudste Johannesburgse burgemeester in die land se demokratiese […]
# The City of Tshwane says it is experiencing high water consumption in several areas, and some reservoirs are showing a serious decline in water levels. Mayoral committee member for Utility Services, Frans Boshielo, says Rand Water has allocated 700-mega-litre-per-day; however, this is 22-percent more than the metro’s permitted limit. He is urging residents to use water sparingly to […]
# The EFF says Helen Zille does not have an understanding of the City of Johannesburg’s complex issues and how to fix them. Zille is the DA’s mayoral candidate for Johannesburg ahead of next year’s local government elections. If elected, Zille, at 74 years old, would become the oldest Johannesburg mayor in the country’s democratic […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê hy en die adjunk- nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, het vasgesit oor ‘n plan om die taakspan vir politieke moorde onmiddellik te ontbind. Masemola het gister tydens die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig Sibiya het ‘n voorstel vir die skielike ontbinding voorgelê, maar hy het dit verwerp. Hy […]
# Die geskorste nasionale adjunk-polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, is gedurende getuienis by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria, met die tenderpreneur Vusimuzi “Cat” Matlala verbind. Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die kommissie meegedeel dat ‘n besorgde persoon beweer het Sibiya het noue bande met Matlala wat aangekla is van pogings tot moord. Masemola […]
# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement waarsku die publiek oor ‘n werwingsbedrogspul op WhatsApp. Bedrieërs nooi werksoekers na ‘n sogenaamde ‘laaste kans vir fisieke assessering’ by Ruimsig-stadion in Roodepoort, en eis betalings van tot sewe-duisend-rand om werwingsfases oor te slaan. Die woordvoerder, Xolani Fihla, sê die eenheid vir binnelandse sake stel ondersoek in en doen ‘n beroep […]
# Die Departement van Onderwys in Gauteng, sê skooltoelatings word gebaseer op huisadres en sibbe, en nie op burgerskap nie. In reasie op Operasie Dudula se veldtog in Soweto, moedig die departement skole aan veilig te bly en te sorg dat onderrig onverpoos voortgaan. Steve Mabona van die departement sê die provinsie vermeerdeer plasings vir […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het aan die Madlanga-kommissie gesê die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde was onwettig en skielik. Masemola sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu het nie vooraf kommer oor die eenheid uitgespreek nie en het nie sleutelbelanghebbendes, insluitende die Nasionale Vervolgingsgesag, geraadpleeg nie. Hy sê hy was met […]