# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, verwelkom die inhegtenisneming van drie stadsamptenare wat daarvan aangekla word dat hulle elektriese transformators van sowat sewe-miljoen-rand gesteel het. Moya sê dis ʼn belangrike en noodsaaklike stap om die stad se infrastruktuur en bates te beskerm. Sy sê Tshwane het boonop in die huidige boekjaar 565,4-miljoen-rand begroot vir die beskerming […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya has welcomed the arrest of three city officials who stand accused of the theft of electrical transformers valued at approximately seven-million-rand. Moya says this development represents a serious and necessary step toward protecting the city’s infrastructure and assets. She says Tshwane had accordingly budgeted 565.4-million-rand for the protection of municipal assets for […]
# Die DA in Tshwane sê privaat brandweerdienste moet gereguleer word en nie verwyder nie. Die DA-raadslid Alfred Makhafula voer aan dat Tshwane se nooddienste onder druk is as gevolg van begrotingsinperkings, personeeltekorte en verouderde infrastruktuur. Hy sê die reaksie van gekwalifiseerde privaat lede is noodsaaklike ondersteuning. Makhafula moedig die stad aan om verouderde wette […]
# The DA in Tshwane says private fire fighting services should be regulated not removed. DA councillor Alfred Makhafula argues that Tshwane’s emergency services are under pressure due to budget cuts, staff shortages, and ageing infrastructure. Makhafula says qualified private responders are a necessary support. He urges the city to update outdated laws and work […]
# AfriForum sê die Stad Tshwane beledig belastingbetalers deur hulle in hofstukke as vrybuiters te bestempel as deel van ’n regsgeding oor die stad se nuwe skoonmaakheffing. AfriForum betwis die maandelikse heffing van 194-rand en beskryf dit as ‘n onregverdige dubbele belasting. Die saak gaan op 24 Julie in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor word. […]
# AfriForum says the City of Tshwane has insulted ratepayers by calling them freeloaders in court papers as part of a legal battle over the new city cleaning levy. They are challenging the 194-rand monthly charge, an unfair double taxation. The case is set to be heard in the High Court in Pretoria on 24 […]
# Die Stad Tshwane sê die Themba-watersuiweringsaanleg is steeds gesluit nadat ‘n rioolstorting die Apiesrivier besoedel het wat by die Leeukraaldam invloei. Die aanleg is Vrydag as veiligheidsmaatreël gesluit en bedrywighede sal eers hervat word wanneer die watergehalte veilig is. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê watertenkwaens is ontplooi en tegnici werk onverpoos om […]
# Die Stad Tshwane verwelkom die arrestasies van drie munisipale werkers in verband met ‘n poging tot diefstal en die opsetlike beskadiging van ‘n transformator ter waarde van sewe-miljoen-rand by die Claudius-substasie in Laudium verlede jaar. Die Stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die voorval het die stad se kraginfrastruktuur ernstig benadeel. Hy het die […]
# The City of Tshwane says the Themba Water Treatment Plant remains shut after a sewer spill contaminated the Apies River, which feeds into the Leeukraal Dam. The plant was closed last Friday as a safety measure, and operations will only resume once the water quality is safe. The city’s Lindela Mashigo says roaming water […]