# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die lewenslange tronkstraf vir ‘n pastoor van die Jesus Is the Answer Ministries in Mamelodi-Oos, Pretoria verwelkom. Die 41-jarige is skuldig bevind aan die verkragting van ‘n 12-jarige meisie en seksuele aanranding van ‘n 13-jarige meisie. Die woordvoerder van die NVG, Lumka Mahanjana, sê die voorsittende landdros, Lynn Pillay, het […]
# Die Metropolisie in Tshwane het gister 25 onwettige immigrante in Nellmapius, Pretoria-Oos, Bronkhorstspruit en Ezithobeni in hegtenis geneem. Dit was deel van die verskerpte optrede teen onwettige immigrante en verwante misdade. Twaalf is in hegtenis geneem vir aanwesigheid in die land sonder die nodige dokumente en 13 vir die oortreding van die Immigrasiewet. Die […]
# The National Prosecuting Authority has welcomed the life imprisonment sentence handed down to a pastor from Jesus Is the Answer Ministries in Mamelodi East, Pretoria. The 41-year-old was convicted of raping a 12-year-old girl and sexually assaulting a 13-year-old girl. NPA spokesperson Lumka Mahanjana says the presiding Magistrate, Lynn Pillay, agreed with the state that […]
# Tshwane Metro Police arrested 25 illegal immigrants in Nellmapius, Pretoria East, Bronkhorstspruit and Ezithobeni yesterday. This was part of intensified operations aimed at curbing illegal immigration and related crimes. Twelve were arrested for being in the country without the required documentation, while 13 were apprehended for contravening the Immigration Act. TMPD spokesperson Isaac Mahamba says […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube sê haar departement, saam met sy vennote, hersien die interne bestuur van die Basiese Onderwys-indiensnemingsinisiatief-program om te verseker dat die program voldoende hulpbronne het, dat behoorlike toesig gehou word en deur betroubare stelsels ondersteun word. Gwarube het die media in Pretoria toegespreek oor die oplossing vir die […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging sê hy staan in volle solidariteit met alle geloofsleiers, gemeentes, en gemeenskappe wat vandag aan ‘n vreedsame betoging in Pretoria deelneem. Die party sê die optrede is teen die kommissie vir die regte van kulturele, godsdienstige en taalkundige gemeenskappe se hernude pogings om geloof te reguleer onder die dekmantel van aanspreeklikheid. […]
# Basic Education minister, Siviwe Gwarube says her department together with its partners, is reviewing the Basic Education Employment Initiative programme’s internal governance to ensure that the programme is adequately resourced, properly supervised, and supported by reliable systems. Gwarube briefed the media in Pretoria on the resolution of delayed payments to school assistants. The minister says […]
# The Afrika Mayibuye Movement says it stands in full solidarity with all faith leaders, congregations, and communities peacefully protesting in Pretoria today. The party says this is against the Cultural, Religious and Linguistic Rights Commission’s renewed efforts to regulate religion under the guise of accountability. Mayibuye’s Bafana Zondo says last week, the CRL’s chairperson, Thoko Mkhwanazi-Xaluva launched the […]
# Die Stad Tshwane sê kragonderbrekings raak steeds voorstede in die westelike, noordelike en oostelike dele van die metro. Die onderbrekings het gisteraand net voor tienuur plaasgevind toe die krag by die Kwagga-toevoersubstasie uitgeskakel het. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê spanne is hard besig om die probleem op te los. Hy sê dit […]