# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy het steeds ‘n sterk saak teen die sewe beskuldigdes wat betrek word by ‘n elektrisiteitsbedrogspul van miljoene rand in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit in Gauteng. Die staat het hul borgtogaansoeke teengestaan, maar die Landdroshof in Vanderbijlpark het borgtog van 20-duisend-rand elk toegestaan. Die NVG sê die beskuldigdes staan tereg op […]
# The National Prosecuting Authority maintains it still has a strong case against seven accused in a multimillion-rand electricity fraud scheme involving the Emfuleni Local Municipality in Gauteng. Despite the state opposing bail, they were granted 20-thousand-rand bail each by the Vanderbijlpark Magistrate’s Court. The NPA says the accused face charges including fraud, theft of […]
# Die Stad Tshwane sê verskeie gebiede in Babelegi en omstreke kan vandag beplande wateronderbrekings verwag. Daar word tans noodsaaklike instandhouding gedoen aan ʼn meganiese onderdeel in Magalies Water se voorsieningstelsel. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die instandhoudingswerk sal na verwagting tot agtuur vanaand duur:
# The City of Tshwane says several areas in parts of Babelegi and surrounding areas are facing a planned water interruption today. This is due to the critical maintenance of a mechanical component currently underway on the Magalies Water supply system. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says this maintenance work is expected to last until […]
# Vier van die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng se vermiste voertuie is opgespoor nadat ondersoekers ontdek het die voertuie is by munisipaliteite in KwaZulu-Natal en Limpopo geregistreer. Emfuleni het bykans 16-miljoen-rand betaal vir 18 voertuie, maar net sewe is afgelewer. Die sakeman, Mpho Edward Malema, wat asdie verskaffer van die voertuie uitgewys is, is verlede week […]
# Die sakeman Mpho Malema wat verbind word met Emfuleni in Gauteng se munisipale vloot-tenderbedrogsaak van 16-miljoen-rand, bly in aanhouding. Hy het vlugtig in die Vanderbijlparkse Landdroshof verskyn. Die provinsiale taakspan vir politieke moorde het Malema Donderdag in hegtenis geneem. Sy onderneming het in 2022 die tender bekom om 18 voertuie aan die munisipaliteit te […]
# Four of Emfuleni municipality in Gauteng’s missing vehicles have been traced when investigators found them registered to municipalities in KwaZulu-Natal and Limpopo. Emfuleni paid almost 16-million-rand for 18 vehicles, but only seven were delivered. Businessman Mpho Edward Malema, who has been identified in media reports as the supplier, was arrested last week on charges […]
# Businessman Mpho Malema linked to the 16-million-rand Emfuleni municipal fleet tender fraud case will remain behind bars for another week. Malema appeared briefly in the Vanderbijlpark Magistrates Court this morning. He was arrested last Thursday by the Gauteng Political Killings Task Team. His company was awarded the tender in 2022 to supply 18 vehicles […]
# Die vermeende meesterbrein van ‘n sindikaat wat betrek word by tien-miljoen-rand se bedrog in die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng is vanoggend in hegtenis geneem. Die provinsiale taakspan vir politieke moorde het die voormalige diensverskaffer, die 25-jarige Janitha van Reenen, aangekeer toe sy die Landdroshof in Vanderbijlpark verlaat het waar sy vir ‘n soortgelyke saak verskyn […]