# President Cyril Ramaphosa sê die regering moet aanspreeklikheid aanvaar vir die beskerming van vroue teen geslagsgeweld en vrouemoord. Hy het op die ANC-veteraneliga se presidensiële gholfdag in Johannesburg reageer op die ontdekking van nege liggame in Ekurhuleni. Ramaphosa sê die regering kan nie verskonings maak wanneer vroue mishandel, verkrag of vermoor word nie. Hy […]
# President Cyril Ramaphosa says the government must take responsibility for protecting women against gender-based violence and femicide. Speaking at the ANC Veterans League Presidential Golf Day in Johannesburg, Ramaphosa was responding to the discovery of nine bodies in Ekurhuleni. Ramaphosa says government cannot make excuses when women are abused, raped or killed. Ramaphosa emphasised […]
# Die Gautengse regering verwelkom die deurbraak in die polisie-ondersoek na die moord op die negende slagoffer in die reeks moorde op vroue in Ekurhuleni. ‘n Man en twee vroue is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 28-jarige Gracious Nkomo, wie se liggaam verlede week in Dawnpark, Boksburg, gevind is. Die […]
# ‘n Ses-en-dertigjarige man is aangekeer vir die verkragting van 14 vroue in KwaZulu-Natal en Gauteng. Die polisie sê sy eerste beweerde aanval was in Januarie 2020 in Mahlabathini, KwaZulu-Natal. Hy is aangekeer en op borgtog vrygelaat, waarna hy verdwyn het. Woordvoerder Robert Netshiuna sê die man het daarna na bewering sewe vroue verkrag in […]
# A 36-year-old man was arrested for allegedly raping 14 women in KwaZulu-Natal and Gauteng. Police say the man allegedly committed his first attack in Mahlabathini, KwaZulu-Natal, in January 2010. He was arrested but released on bail before absconding from court. Spokesperson Robert Netshiunda says while out on bail, the suspect allegedly raped seven women […]
# The Gauteng government has welcomed the breakthrough in the police’s murder investigation involving the ninth victim in the series of murder cases involving women in Ekurhuleni. A man and two women have been arrested in connection with the murder of 28-year-old Gracious Nkomo, whose body was found in Dawn Park, Boksburg, last week. Provincial […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling waarsku gemeenskappe om nie stil te bly oor geslagsgeweld en vrouemoord of dit te ignoreer nie. Die 24-uur Geslagsgeweld-sentrum het tussen 1 en 16 September ʼn aansienlike toename in oproepe aangemeld, naamlik ses-duisend-782 oproepe wat neerkom op gemiddeld 424 per dag. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê dis […]
# Die polisie het drie verdagtes, een man en twee vroue, gearresteer in verband met die negende vrou wat verlede week in Ekurhuleni dood aangetref is. Die liggaam van die 28-jarige Gracious Nkomo was in ʼn laken toegedraai toe dit in Dawnpark in Boksburg gevind is. Vyf vroue is in Kemptonpark, twee in Olifantsfontein, een in […]
# The Department of Social Development has urged communities to speak out against gender-based violence and femicide. The 24-hour GBV command centre recorded a significant increase in the number of calls between 1 and 16 September. It received six-thousand-782 calls, averaging 424 calls per day. Spokesperson Sandy Godlwana says this represents a 21-percent increase compared […]