# Die DA in Ekurhuleni sê 16,7-miljoen-rand is aan die onvoltooide Klopperpark-brandweerstasie in Germiston bestee, sewe jaar nadat die bouwerk begin het. Khathutshelo Rasilingwane van die party sê konstruksie het op 20 Maart 2019 begin, maar die kontrak is ‘n jaar later beëindig weens swak vakmanskap. Sy sê Ekurhuleni het 13-miljoen-rand aan drie diensverskaffers en […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, is diep bekommerd oor ‘n beweerde poging tot seksuele aanranding by die Villa Liza Secondary School in Boksburg. Twee skoolseuns het na bewering ‘n Graad agt-meisie in die meisies se toilette vasgekeer, haar vasgehou en probeer ontklee. Die woordvoerder Onwabile Lubhelwana sê die departement sal met die […]
# Gauteng Education MEC Lebogang Maile is deeply concerned about an alleged attempted sexual assault at Villa Liza Secondary School in Boksburg. A grade eight girl was allegedly followed into the girls’ toilets by two male learners who restrained her and attempted to remove some of her clothing. The department’s Onwabile Lubhelwana says the department […]
# The DA in Ekurhuleni says 16.7-million-rand has been spent on the unfinished Klopper Park Fire Station in Germiston, seven years after construction started. DA’s Khathutshelo Rasilingwane says construction began on 20 March 2019 but the contract was terminated a year later due to poor workmanship. She says Ekurhuleni spent 13-million-rand on three service providers […]
# ‘n Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moorde op twee lede van die Teenbende-eenheid en twee vroue in Reigerpark, Johannesburg, vroeër die maand. Die 27-jarige verdagte is in Ekurhuleni aangekeer na ‘n intelligensie-operasie. Twee ander verdagtes in die saak, die vermeende bendelid Regan Collis en 24-jarige Jamal Meyer, bly in […]
# A third suspect has been arrested in connection with the murders of two Anti-Gang Unit officers and two women in Reiger Park, Johannesburg, earlier this month. The 27-year-old suspect was apprehended in Ekurhuleni following an intelligence-driven operation. Two other suspects in the matter, alleged gangster Regan Collis and 24-year-old Jamal Meyer, remain in custody. […]
# Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nomusa Dube-Ncube, lei tans die bekendstelling van Higher Health se eerste veilige ruimte op die Springs-kampus van Ekurhuleni-Oos se TVET College. Die inisiatief, wat deur die organisasie sonder winsbejag, Higher Health, bestuur word, bied studente ‘n veilige, toeganklike ruimte vir geestesgesondheidsondersteuning, geslagsgeweld, MIV-dienste, diskriminasiekwessies en ander sielkundig-maatskaplike […]
# Higher Education and Training deputy minister Nomusa Dube-Ncube is leading the launch of Higher Health’s first Comfort Room at Ekurhuleni East TVET College’s Springs Campus. The initiative, run by the non-profit organisation Higher Health, will provide students with a safe, accessible space for mental health support, gender-based violence, HIV services, discrimination concerns and other […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê die Stoffberg-duikweg in Brakpan, wat in Julie vanjaar na herstelwerk weer vir verkeer oopgestel is, toon reeds kommerwekkende tekens van verval. Riaan van Zyl van die party sê tydens toesig was dit duidelik dat die teer op die herstelde gedeelte, vanaf Goodsweg na die stasie, reeds verkrummel: