# Die DA in Ekurhuleni sê dit is onaanvaarbaar en skandalig dat die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, 1,2-miljoen-rand verdien terwyl hy in ‘n sel sit en wag op strafregtelike klagtes teen hom. Khathutshelo Rasilingwane van die party sê die provinsiale LUR vir Infrastruktuurontwikkeling en Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo het […]
# Ses verdagtes is vasgetrek nadat sewe elektriese transformators ter waarde van sowat 1,5-miljoen-rand in Tembisa, Ekurhuleni, gevind is. Dit was deel van ʼn operasie deur Gauteng se verkeerspolisie, Gauteng-verkeersbeamptes se infrastruktuur-eenheid, en TDP Security Services. Die verdagtes staan tereg op aanklagte van diefstal en onwettige besit van noodsaaklike elektriese infrastruktuur. ʼn Woordvoerder van Gauteng […]
# ʼn Vyfde lasbrief is uitgereik vir die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi. Dit gaan oor die bloulig-saga waarby die vermeende misdaadbaas, Vusimusi “Cat” Matlala, betrek word. Mkhwanazi het na bewering onregmatig toestemming gegee vir blou ligte op vier luukse privaat voertuie wat met Matlala se sekuriteitsmaatskappy, Cat Protection Services, verbind word. Die […]
# Six suspects have been arrested following the recovery of seven electricity transformers valued at approximately 1.5-million-rand in Tembisa, Ekurhuleni. This was part of an operation by Gauteng Traffic Police, Gauteng Traffic Wardens Infrastructure Unit and TDP Security Services. The suspects face charges of theft and unlawful possession of critical electricity infrastructure. Gauteng Department of […]
# Suspended Ekurhuleni Metro Police Department deputy chief Julius Mkhwanazi was served with his fifth arrest warrant yesterday, linked to the blue-lights saga involving alleged underworld figure Vusimusi “Cat” Matlala. Mkhwanazi is alleged to have unlawfully approved the fitting of blue lights to four private luxury vehicles linked to Matlala’s security company, Cat Protection Services. […]
# Die nuutgestigte politieke beweging, MOVE SA, sê meer as 300 Suid-Afrikaners het na vore gekom, net meer as 30 dae nadat die party gestig is, om munisipale setels onder sy vaandel te betwis. Die president van die party, Rali Mampeule, sê MOVE SA sal in Johannesburg, Ekurhuleni en Emfuleni aan die 2026-plaaslike regeringsverkiesing deelneem. […]
# Newly formed political movement, MOVE SA says more than 300 South Africans have stepped forward to contest municipal council seats under its banner, just over 30 days after the party was formed. Party president, Rali Mampeule, says MOVE SA will contest Johannesburg, Ekurhuleni and Emfuleni in the 2026 Local Government Elections. The candidates have […]
# Die DA se burgemeesterskandidaat in die Gautengse metro Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, het beloof sy sal binne haar eerste 100 dae ‘n onafhanklike eenheid vir die beskerming van verklikkers stig as sy verkies word. Dit sal amptenare ‘n veilige manier bied om ongerymdhede en korrupsie aan te meld sonder vrees vir intimidasie of vergelding. Rasilingwane […]
# The DA’s mayoral candidate in Ekurhuleni, Gauteng, Khathutshelo Rasilingwane, has pledged to establish an independent Whistleblower Protection Unit within her first 100 days if elected. She says corruption robs residents of essential services and opportunities. The unit would provide officials with a safe way to report wrongdoing without fear of intimidation or retaliation. Rasilingwane […]