# Die woordvoerder van die Activists and Citizens Forum, Dennis Bloem, verwelkom die inhegtenisneming van die voormalige adjunkminister van Korrektiewe Dienste, Thabang Makwetla, op aanklagte van korrupsie en bedrog. Dit hou verband met ‘n beweerde sekuriteitsopgradering by sy huis in 2025 deur BOSASA, ter waarde van ongeveer 350-duisend-rand. Makwetla is gister in die Landdroshof in […]
# The Activists and Citizens Forum spokesperson Dennis Bloem has welcomed the arrest of former deputy minister of Correctional Services, Thabang Makwetla, on charges of corruption and fraud. It relates to an alleged security upgrade at his home carried out by BOSASA in 2025 valued at approximately 350-thousand-rand. Makwetla was released on 10-thousand-rand bail by the […]
# Die DA in Gauteng beskuldig die Stad Ekurhuleni dat hy die wet oortree, klein sakeondernemings kniehalter en dienslewering saboteer. Dit volg nadat die metro versuim het om maatskappye wat dienste lewer binne die voorgeskrewe 30 dae te betaal. Ekurhuleni skuld diensverskaffers 13-miljard-rand. Mike Waters van die DA sê dis ʼn regstreekse oortreding van die […]
# The DA in Gauteng is accusing the City of Ekurhuleni of breaking the law, crippling small businesses, and sabotaging service delivery. This comes as the metro has failed to pay companies rendering services to it within the stipulated 30 days. Ekurhuleni’s debt to service providers has ballooned to 13-billion-rand. The DA’s Mike Waters says […]
# Die African Transformation Movement sê die Tembisa Hospitaal-skandaal bewys die haglike gevolge van gierigheid en wanbestuur wat die kwesbaarstes regstreeks raak. Die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na korrupsie by die hospitaal het afgekom op drie gekoördineerde sindikate wat meer as twee-miljard-rand, wat vir gesondheidsorg bedoel was, geplunder het. ATM-woordvoerder Zama Tshona sê die ondersoek […]
# The African Transformation Movement says the Tembisa Hospital scandal illustrates the dire consequences of mismanagement and greed that directly affect the most vulnerable. A Special Investigating Unit probe into corruption at the hospital has uncovered three coordinated syndicates, responsible for the looting of over two-billion meant for healthcare. ATM’s spokesperson, Zama Tshona, says the […]
# Die Afrika Mayibuye Movement veroordeel die uitbuiting van pasiënte en gesondheidswerkers by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, nadat sindikate na bewering meer as twee-miljard-rand gesteel het met behulp van korrupte gesondheidsamptenare. Die party vra dringende vervolging, volle terugvordering van die gesteelde fondse en verantwoording vir politieke leiers wat toegelaat het dat korrupsie floreer. Mayibuye […]
# The Afrika Mayibuye Movement condemns the exploitation of patients and healthcare workers at Tembisa Hospital in Ekurhuleni, Gauteng, where over two-billion-rand was allegedly stolen by syndicates aided by corrupt health officials. The party calls for urgent criminal prosecutions, full recovery of stolen funds, and accountability for political leaders who allowed the corruption to flourish. […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, is vir plundering aangewend eerder as vir gesondheidsorg. Dit volg nadat ‘n verslag deur die Spesiale Ondersoekeenheid onthul het sindikate word verbind met die diefstal van meer as twee-miljard-rand, met hospitaalpersoneel en gesondheidsbeamptes wat betrek word. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, vra beter […]