# Die ANC het van vandag tot Maandag ‘n spesiale vergadering van sy nasionale uitvoerende komitee belê by die Birchwood Hotel in Johannesburg. Die NUK sal oor die ekonomie, regering en dienslewering beraadslaag, en riglyne vir die komende plaaslike regeringsverkiesing finaliseer. Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die party beoog om sy status te herbou deur […]
# The ANC is convening a special meeting of its National Executive Committee from today until Monday at the Birchwood Hotel in Johannesburg. The NEC will deliberate on the economy, governance, and service delivery, and finalise guidelines for the upcoming local government elections. ANC secretary-general Fikile Mbalula says the party aims to rebuild its fortunes […]
# ActionSA sal vandag die party se burgemeesterskandidaat vir die Stad Ekurhuleni, Gauteng, bekend maak vir die 2026 plaaslike regeringsverkiesing. In ‘n onlangse besoek aan die stad het leier Herman Mashaba kommer uitgespreek oor misdaad, korrupsie en die mislukte basiese dienste. Hy sê die kandidaat sal wetteloosheid aanpak en dienste herstel. Hy het beklemtoon dat […]
# ActionSA will reveal the party’s mayoral candidate for the City of Ekurhuleni, Gauteng, today, ahead of the 2026 local government elections. In a recent visit to the city, leader Herman Mashaba highlighted concerns over crime, corruption, and failing basic services. He said the candidate will tackle lawlessness and restore services. He emphasised that Ekurhuleni […]
# Die VF Plus sê die volgehoue grootskaalse storting van bourommel en afval in die Blue Sky informele woongebied in Boksburg kan nie toegelaat word nie. Sowat 30 vragte bourommel en afval word daagliks in die gebied gestort en oortreders word nie vervolg nie. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê dit hou […]
# The Freedom Front Plus says the constant, large-scale illegal dumping of construction rubble and refuse in the Blue Sky settlement in Boksburg cannot be tolerated. Approximately 30 loads of construction rubble and refuse are illegally dumped in the area daily, with no consequences for perpetrators. The FF Plus’ Denise Janse van Rensburg says this […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula sê die party herbevestig sy toewyding aan hernuwing, dienslewering en aanspreeklikheid, terwyl hy die nalatenskap van Oliver Tambo vereer. Hy lig die media in oor die uitkomste van die vergadering van die nasionale werkskomitee, en beklemtoon vordering in munisipaliteite soos Johannesburg en Ekurhuleni in Gauteng en eThekwini in […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says the party is reaffirming its commitment to renewal, service delivery and accountability while honouring the legacy of Oliver Tambo. Briefing the media on the outcomes of the national working committee meeting, Mbalula highlighted progress in municipalities such as Johannesburg, Ekurhuleni in Gauteng and eThekwini in KwaZulu-Natal, where improvements in […]
# Die woordvoerder van die Activists and Citizens Forum, Dennis Bloem, verwelkom die inhegtenisneming van die voormalige adjunkminister van Korrektiewe Dienste, Thabang Makwetla, op aanklagte van korrupsie en bedrog. Dit hou verband met ‘n beweerde sekuriteitsopgradering by sy huis in 2025 deur BOSASA, ter waarde van ongeveer 350-duisend-rand. Makwetla is gister in die Landdroshof in […]