# The DA in the Eastern Cape says it has consistently warned that the provincial scholar transport programme is on the brink of systemic failure. Thousands of pupils who rely on scholar transport missed the first day of the final term on Monday, after taxi operators withdrew the service because the provincial government still owed […]
# The Eastern Cape Sustainability Forum says the province is continuing to play a vital role in supporting rural livelihoods, biodiversity conservation, and land restoration. This is in the face of South Africa’s strained economy. The forum’s convener, Cobus Meiring, says the regional citrus industry anticipates a record-breaking harvest this year, providing a welcome boost to the provincial economy. He says […]
# ActionSA doen ‘n beroep op die onmiddellike vrystelling van die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor die Universiteit van Fort Hare. Die instelling se visekanselier, professor Sakhela Buhlungu, glo verlede week se gewelddadige protesoptogte was ‘n poging om die vrystelling van die verslag te vertraag, waarby 33 hooggeplaaste politici by akademiese bedrog by die universiteit […]
# ActionSA is calling for the immediate release of the Special Investigating Unit’s report into the University of Fort Hare. The institution’s vice-chancellor, professor Sakhela Buhlungu, believes last week’s violent protests were an attempt to delay the release of the report, which implicates 33 high-ranking politicians in academic fraud at the university. ActionSA’s Matthew George […]
# Die UDM-leier, Bantu Holomisa, sal na verwagting getuig in die heropende ondersoek na die moorde op die Cradock-Vier in 1985, wat van vandag tot die 24ste in die Hooggeregshof in Gqeberha in die Oos-Kaap plaasvind. Hy verskyn as die voormalige voorsitter van die Transkeise militêre raad, met die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock, en […]
# United Democratic Movement leader Bantu Holomisa is expected to testify in the reopened inquest into the 1985 killings of the Cradock Four, running from today to the 24th at the High Court in Gqeberha in the Eastern Cape. He appears as former chairperson of the Transkei Military Council, with testimonies also expected from former […]
# Twee studente-entrepeneurs van die Nelson Mandela-universiteit is onder die top 20 finaliste in die gesogte 2025 Absa Entrepreneurskap-ontwikkeling in Hoër Onderwys innoveringsuitdaging. Ayabulela Binase het die NanoLAMP Diagnostic Field Kit ontwikkel, vir die vroeë opsporing van virale patogene wat boontjiegewasse in Suid-Afrika aantas. Jazmyn Du Preez is die stigter van Fin Align, ‘n finansiële […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad se Nasionale Kantoor het diep kommer uitgespreek oor die voortdurende wanbetaling van regeringsgekontrakteerde leerdervervoeroperateurs in die Oos-Kaap. Meer as 100-duisend leerders in die provinsie kan vandag gestrand gelaat word, aangesien leerdervervoeroperateurs besluit het om hul dienste onbepaald op te skort weens wanbetaling. Santaco se woordvoerder, Mmatshikhidi Phala, sê die provinsiale […]
# Die Oos-Kaapse regering het die beplande afsluiting vandag deur taxi-operateurs wat deel is van die regering se leerdervervoerprogram, sterk veroordeel. Dit volg op ‘n lang tydperk van wanbetaling, met sommige operateurs wat berig het dat hulle tot ses maande lank geen betaling ontvang het nie. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê so […]