# Die Oos-Kaapse provinsiale regering het bevestig dat die dodetal na die onlangse oorstromings tot 88 gestyg het, insluitend ‘n tienjarige meisie van Libode. Nadoodse ondersoeke is voltooi, met 83 liggame wat positief geïdentifiseer is en 56 wat reeds aan families vrygestel is. Vyf is nog nie geïdentifiseer nie. Die provinsiale regering sê owerhede werk […]
# The Eastern Cape provincial government has confirmed that the death toll from the recent floods has risen to 88, including a ten-year-old girl from Libode. Post-mortems have been completed, with 83 bodies positively identified and 56 already released to families. Five remain unidentified. In a statement the government says authorities continue to work closely […]
# Die Departement van Water en Sanitasie het bewerings op sosiale media ontken dat oop sluise by die Mthatha-dam die onlangse oorstromings veroorsaak het. Die hoof van die Spesialis-eenheid vir Damveiligheid, Wally Ramokopa het in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika beklemtoon dat die dam nie sulke sluise het nie. Ramokopa sê die oorloop was natuurlik […]
# Water and Sanitation Department has dismissed social media claims that the Mthatha Dam caused recent flooding due to opened sluice gates. Speaking to Newzroom Afrika, head of Specialist Unit-Dam Safety, Wally Ramokopa, emphasised that the dam has no such gates. Ramokopa confirmed the overflow was natural and added that flooding was worsened by the […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê omgewingsgesondheidsinspekteurs sal waterdraende- en wintersiektes in die vloedgeteisterde Mthatha ondersoek. Motsoaledi waarsku die streek se reeds verswakte gesondheidsfasiliteite, insluitend lykshuise, verkeer onder druk na die ramp. Hy het die belangrikheid van lykskouings en behoorlike voorbereiding van liggame vir bedroefde families beklemtoon, en bygevoeg dat respiratoriese infeksies en […]
# Health minister Aaron Motsoaledi says environmental health inspectors will assess flood-hit Mthatha for waterborne and winter illnesses. Motsoaledi warns that the region’s already fragile health facilities, including mortuaries, are under strain following the disaster. He stressed the importance of autopsies and proper preparation of bodies for grieving families, adding that respiratory infections and diseases […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu het bevestig dat die dodetal in die verwoestende oorstromings in die Oos-Kaap tot 86 gestyg het, met die meeste van die slagoffers in Mthatha. Mchunu het tydens ‘n besoek aan die gebied saam met ‘n afvaardiging polisiebeamptes geprys vir hul dapperheid, onselfsugtige reddingspogings en optrede buite hul mandaat. […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, sê wette moet afgedwing word om te keer dat mense in vloedgebiede bou. Ten minste 86 mense het die afgelope week in die Oos-Kaap omgekom. In reaksie op die 2022-oorstromings in KwaZulu-Natal, wat 443 lewens geëis het, het Ntuli gesê mense wat wins maak uit onwettige ontwikkelings vererger […]
# Police minister Senzo Mchunu has confirmed that the death toll from the devastating floods in the Eastern Cape has climbed to 86, with most fatalities in Mthatha. While leading a police delegation in the province, Mchunu praised SAPS officers for their bravery and selfless rescue efforts beyond their mandate. He urged the public to […]